deur AfriForum | Okt 7, 2019 | Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Witbank het op 3 Oktober 100 bome by die dorp se skole en kerke geplant as deel van dié burgerregteorganisasie se jaarlikse boomplantmaandprojek. Volgens Bronwen Pretorius, AfriForum se distrikskoördineerder vir die Hoëveld, het AfriForum vanjaar...
deur AfriForum | Okt 7, 2019 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se Kraaifontein-buurtwag het in September in samewerking met die Kraaifontein Sektor 4B-buurtwag en die SAPD op verskeie voorvalle gereageer en verdagtes aangekeer. Dié twee buurtwagte het twee weke gelede gereageer nadat twee vermeende rowers twee...
deur AfriForum | Okt 4, 2019 | Mediaverklarings, Plaaslikeregeringsake Mediaverklarings
AfriForum se regspan het vandag aanmaningsbriewe aan Rand Water, asook die Emfuleni-, Govan Mbeki-, en Victor Khanye plaaslike munisipaliteite gerig oor vermindering in watervoorsiening nadat dié munisipaliteite versuim het om hul waterrekeninge te betaal. Rand Water...
deur AfriForum | Okt 4, 2019 | Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Mooinooi het op 30 September 2019 olienhoutbome by Laerskool Elandskraal geplant as deel van dié burgerregteorganisasie se jaarlikse boomplantmaandprojek. Volgens Sampie Steinberg, AfriForum se assistentkoördineerder vir Marico, het AfriForum...
deur AfriForum | Okt 2, 2019 | Mediaverklarings, AfriForum Jeug Mediaverklarings
Die jeugvleuel van AfriForum se Helderbergkom-tak het in September vier watertenks van 2 200 liter elk vir Solidariteit Helpende Hand se Ons Plek-sentrum in die Strand aangekoop. Die installasie van die tenks stel die sentrum nou in staat om 8 800 liter reënwater te...
deur AfriForum | Okt 2, 2019 | Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se takke in Groter Pretoria het in September meer as 150 inheemse bome in die Pretoria-omgewing geplant as deel van dié burgerregteorganisasie se jaarlikse boomplantmaandprojek. Volgens Jaco Grobbelaar, AfriForum se distrikskoördineerder vir Groter Pretoria,...