deur AfriForum | Okt 14, 2019 | Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Springs het op 11 Oktober 2019 tien soetdoringbome by die Hoër Tegniese Skool in Springs geplant as deel van dié burgerregteorganisasie se boomplantmaandprojek. Volgens Cornel Swart, AfriForum se Springs-takvoorsitter, het AfriForum vanjaar meer...
deur AfriForum | Okt 14, 2019 | Mediaverklarings, Ondersoek-en-traumaeenheid Mediaverklarings
Bennie Roux (41), ’n ultramarathonatleet van Centurion, gaan aanstaande week honderde kilometers in die Vrystaat aflê om geld vir AfriForum se Trauma-ondersteuningseenheid in te samel. AfriForum se Trauma-ondersteuningseenheid lewer ’n baie unieke, persoonlike diens...
deur AfriForum | Okt 14, 2019 | Mediaverklarings, Plaaslikeregeringsake Mediaverklarings
AfriForum se takke in Oudtshoorn, Mosselbaai en George het op 3 Oktober 2019 ’n werkswinkel in Groot-Brakrivier bygewoon. Deidré du Preez, AfriForum se raadgewer by plaaslikeregeringsake, het die opleiding, wat oor deelname aan die hersieningsproses van dié takke se...
deur AfriForum | Okt 14, 2019 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Vanderbijlpark het op 12 Oktober 2019 ongeveer 2 100 slaggate in verskeie strate in die dorp gevul as deel van dié organisasie se #OnsDorp-veldtog. Hierdie aksie is in samewerking met nege motorfietsklubs, verskeie sakeondernemings en...
deur AfriForum | Okt 11, 2019 | Mediaverklarings, Plaaslikeregeringsake Mediaverklarings
AfriForum se takke in Kaapstad-Noord, Kraaifontein, Overstrand, Stellenbosch en Vredendal het op 8 Oktober 2019 ’n werkswinkel in Bellville bygewoon. Die werkswinkel, wat oor deelname aan die hersieningsproses van dié takke se onderskeie munisipale geïntegreerde...
deur AfriForum | Okt 11, 2019 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Vereeniging het op 9 Oktober 2019 die veiligheid by Mimi Fourie Hof, ’n tehuis vir bejaardes, opgeskerp nadat die tehuis geruime tyd onder misdaad deurgeloop het. Volgens Dewet Ungerer, AfriForum se assistentkoördineerder vir die Wes-Rand, het...