deur AfriForum | Okt 24, 2019 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Vryburg het die afgelope maand oorlog verklaar teen die ontelbare slaggate in die dorp, as deel van die organisasie se #OnsDorp-veldtog. Die tak het reeds 20 dromme teer gebruik en in die proses ook werk aan vyf mense verskaf. Ongeveer 710m² se...
deur AfriForum | Okt 24, 2019 | Mediaverklarings, Nasionale Gesondheidsversekering Mediaverklarings
Die gemeenskap van Middelburg het AfriForum se gemeenskapsvergadering oor die wetsontwerp op nasionale gesondheidsversekering (NGV) op 23 Oktober 2019 bygewoon. Die burgerregteorganisasie het die gemeenskap tydens hierdie geleentheid aangemoedig om die openbare...
deur AfriForum | Okt 24, 2019 | Mediaverklarings, Privaatvervolging Mediaverklarings
Adv. Gerrie Nel, hoof van AfriForum se Privaatvervolgingseenheid, het vandag tydens ’n mediakonferensie aangekondig dat sy eenheid ’n mandamus-aansoek op die Nasionale Vervolgingsgesag (NGV) en die minister van justisie beteken het om die NVG deur die hof te dwing om...
deur AfriForum | Okt 24, 2019 | Internasionale skakeling Blogs, Blogs, Navorsing Mediaverklarings
Deur Barend Uys “I have no me outside of the collective. … I do not have a personal space to do things, you know, personally, as an individual, no.” Hierdie stelling is gemaak deur Baleka Mbete, voormalige speaker van die nasionale vergadering, tydens ’n onderhoud met...
deur AfriForum | Okt 23, 2019 | Mediaverklarings, Ondersoek-en-traumaeenheid Mediaverklarings
Dag twee van die ultramaratonatleet Bennie Roux (41) se hardloopprojek het vanoggend om 05:00 by die Frankfort-gholfklub begin. Roux en ander atlete het vandag 68 km gehardloop en in Reitz geëindig. Dié atlete hardloop ten bate van AfriForum se...
deur AfriForum | Okt 23, 2019 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
As deel van AfriForum se Ons Dorp-veldtog het dié organisasie se Edenvale-tak op 19 Oktober 2019 die stroom in Eastleigh en die omliggende gebied skoongemaak. Die takbestuur het in samewerking met die Edenvale Lions-basketbalspan omstreeks 09:00 op die hoek van...