deur AfriForum | Nov 13, 2019 | Mediaverklarings, Korrupsie Mediaverklarings
AfriForum was vandag in die gelykheidshof in Johannesburg in die burgerregteorganisasie se haatspraaksaak teen Black First Land First (BLF) en dié organisasie se leier, Andile Mngxitama. Die hofsaak is onbepaald uitgestel omdat verrigtinge nie vandag voltooi kon word...
deur AfriForum | Nov 13, 2019 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
As deel van AfriForum se #OnsDorp-veldtog het dié organisasie se Kempton Park-tak die afgelope paar weke ’n groot aantal onwettige borde teen lamppale en verkeerstekens in die omgewing verwyder. Dié probleem word al gereelder in die area opgemerk en lede van die...
deur AfriForum | Nov 13, 2019 | Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Oos-Moot-tak en -buurtwag het op 10 November 2019 water aan die inwoners van die Waverley-omgewing voorsien. Dít volg nadat inwoners twee dae lank sonder water moes klaarkom en die AfriForum-tak om hulp genader het. Die oorsprong van die probleem is nog...
deur AfriForum | Nov 13, 2019 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se Benoni-buurtwag het op 8 November 2019 aan dié burgerregteorganisasie se nasionale sigbaarheidspatrollie deelgeneem. 13 patrolleerders het van 20:00 tot 04:00 ongeveer 634 km in 45 manure afgelê. Geen ernstige voorvalle is aangemeld nie. AfriForum het op...
deur AfriForum | Nov 13, 2019 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se Piet Retief-buurtwag het op 8 November 2019 in samewerking met SAPS en Piet Retief se verkeersafdeling aan dié burgerregteorganisasie se nasionale sigbaarheidspatrollie deelgeneem. Tydens die patrollie is 12 mense weens dronkbestuur in hegtenis geneem,...
deur AfriForum | Nov 13, 2019 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Witbank-tak het in November verskeie stoptekens in dié stad vervang en padtekens oorgeverf as deel van dié organisasie se #OnsDorp-veldtog. Sommige verkeerstekens was weg of nie meer duidelik sigbaar nie en die Witbank-tak het ingegryp om motoriste se...