deur AfriForum | Nov 20, 2019 | Mediaverklarings, Privaatvervolging Mediaverklarings
Julius Malema, leier van die EFF, en Mbuyiseni Ndlozi, EFF-woordvoerder, het vandag in die Randburgse landdroshof op aanklagte van aanranding verskyn ná volgehoue druk deur AfriForum. Malema en Ndlozi word vervolg vir die beweerde aanranding van ’n SAPD-kolonel. Die...
deur AfriForum | Nov 19, 2019 | Onderwys- en leierskapsprojekte Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum kondig op 20 November 2019 ’n omvattende veldtog aan om die afdanking van Panyaza Lesufi, Gautengse LUR vir onderwys, van die premier, David Makhura, te eis. Dít volg nadat AfriForum oorstroom is met versoeke van ouers wat genoeg...
deur AfriForum | Nov 19, 2019 | Mediaverklarings
AfriForum verwelkom die Konstitusionele Hof se besluit om die Nelson Mandela-stigting (NMS) se aansoek om appèl oor die vlagtwietsaak uit te gooi. Die hof het AfriForum en die NMS vandag in kennis gestel dat dit nie in belang van geregtigheid is dat die appèlsaak...
deur AfriForum | Nov 19, 2019 | Mediaverklarings, Nasionale Gesondheidsversekering Mediaverklarings
AfriForum het vandag strafregtelike klagtes ingedien teen Jeanette Hunter, hoof van Noordwes se departement van gesondheid as deel van dié organisasie se nasionale veldtog teen die wetsontwerp op nasionale gesondheidsversekering (NGV). Dít volg nadat AfriForum die...
deur AfriForum | Nov 19, 2019 | Mediaverklarings, Nasionale Gesondheidsversekering Mediaverklarings
AfriForum het vandag strafregtelike klagtes ingedien teen dr. Ntsie Kgaphole, hoof van Limpopo se departement van gesondheid as deel van dié organisasie se nasionale veldtog teen die wetsontwerp op nasionale gesondheidsversekering (NGV). Dít volg nadat AfriForum die...
deur AfriForum | Nov 19, 2019 | Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die voortslepende stryd oor die drinkwatergehalte in Parys het gister in die hof gedraai nadat AfriForum ’n dringende hofbevel gebring het wat versoek dat die munisipaliteit onmiddellik aandag aan die swak gehalte van kraanwater moet gee en dat die inwoners binne ’n...