deur AfriForum | Nov 28, 2019 | Mediaverklarings
AfriForum se Richardsbaai-tak het op Vrydag 22 November 2019 opleiding in regsaspekte aangebied vir lede wat by plaaslike gemeenskapsveiligheid betrokke is. Dit vorm deel van AfriForum se program om gemeenskappe te bemagtig om tydens veiligheidsaksies binne die...
deur AfriForum | Nov 28, 2019 | Mediaverklarings
Twaalf lede van AfriForum se Kraaifontein-buurtwag en die Kraaifontein Sektor 4B-buurtwag het die afgelope naweek vlak 1-opleiding in brandbestryding ontvang. AfriForum het dié opleiding in samewerking met SafeTech aangebied. “AfriForum wil die gemeenskappe bemagtig...
deur AfriForum | Nov 28, 2019 | Mediaverklarings, Nasionale Gesondheidsversekering Mediaverklarings
AfriForum veroordeel die regering se volgehoue misleiding van die publiek oor die werkbaarheid van nasionale gesondheidsversekering (NGV) en sal aanhou om die implementering van hierdie wetgewing teen te staan. Die datum vir die indien van kommentaar oor die...
deur AfriForum | Nov 27, 2019 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Lichtenburg het op 25 November 2019 die Genl. De la Rey-standbeeld in die dorp skoongemaak nadat vandale dit op 10 November 2019 met spuitverf beskadig het. Die plaaslike AfriForum-tak het talle versoeke vanuit die gemeenskap ontvang om hierdie...
deur AfriForum | Nov 27, 2019 | Mediaverklarings, Taal Mediaverklarings
Uitspraak is vandag in die hoogste hof van appèl in Bloemfontein voorbehou in AfriForum se appèlsaak teen die Universiteit van Suid-Afrika (Unisa) se eentalige Engelse taalbeleid. Dít volg nadat die Noord-Gautengse hooggeregshof op 26 April 2018 uitspraak gelewer het...
deur AfriForum | Nov 27, 2019 | Mediaverklarings, Internasionale skakeling Mediaverklarings, Taal Mediaverklarings, Erfenis en kultuur Mediaverklarings
Afgevaardigdes van die burgerregteorganisasie AfriForum sal vir die volgende twee dae die twaalfde sitting van die VN se Forum vir Minderheidsaangeleenthede in Genève, Switserland bywoon. Vanjaar se tema is “Onderwys, taal en die menseregte van minderhede”. AfriForum...