deur AfriForum | Jan 20, 2020 | Interkulturele samewerking, Mediaverklarings, Navorsing Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het sy regspan opdrag gegee om by die tradisionele leierskap-saak van die Barolong Boo Seleka Tradisionele Raad van Thaba ’Nchu naby Bloemfontein betrokke te raak. Dít volg nadat Ace Magashule, voormalige premier van die Vrystaat,...
deur AfriForum | Jan 20, 2020 | Mediaverklarings, Plaaslikeregeringsake Mediaverklarings
’n Oudit deur AfriForum se Vryheid-tak het bevind dat die Abaqulusi Plaaslike Munisipaliteit se vullisterrein in ’n haglike toestand is. Dié oudit vorm deel van AfriForum se jaarlikse vullisterreinouditprojek, wat die regering se dienslewering moniteer. “Volgens...
deur AfriForum | Jan 17, 2020 | Mediaverklarings, AfriForum Jeug Mediaverklarings
AfriForum Jeug verneem met kommer – uit die artikel wat 16 Januarie 2020 op Netwerk24 verskyn het – dat studentetradisies op die Puk vanjaar in gedrang is. Dié artikel beweer ook dat tot 50% van eerstejaars nog nie by hul koshuise opgedaag het nie. Met die gebruik van...
deur AfriForum | Jan 16, 2020 | Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Heilbron het op 14 Januarie vanjaar 20 bokse afdrukpapier aan die Hoërskool Heilbron oorhandig om aangewend te word vir leerders se werkvelle en notas. Dié skenking is gemaak in reaksie op ’n omsendskrywe van die skool waarin elke huisgesin...
deur AfriForum | Jan 16, 2020 | Mediaverklarings, Onteiening Mediaverklarings
AfriForum het vandag kommentaar per hand by die parlement ingedien teen die 18de Wysigingswetsontwerp van die Grondwet (artikel 25-wysiging). Hierdie wetsontwerp beoog om artikel 25 van die Grondwet (wat oor eiendomsreg handel) te wysig sodat privaat eiendom sonder...
deur AfriForum | Jan 15, 2020 | Mediaverklarings
AfriForum se Bethal-tak het gedurende die feestyd verskeie projekte aangepak. ’n Groot straatnaamprojek is die 9de Januarie afgehandel waartydens ’n komp strate se name nuut geverf is. “Die projek is aangepak om die prag van die dorp te herstel, maar ook omdat...