deur AfriForum | Jan 22, 2020 | Mediaverklarings, Plaaslikeregeringsake Mediaverklarings
AfriForum het op 16 Januarie 2020 ’n skrywe aan Nersa gerig en versoek dat ondersoek ingestel word oor waarom die Tshwane-metro nog geen terugbetalings aan koopkragverbruikers gemaak het nie, wat in 2019 ’n onwettige kragtarief moes betaal. Dít volg nadat die...
deur AfriForum | Jan 21, 2020 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die AfriForum-buurtwag in Roodepoort het op 17 Januarie 2020 hul eerste maandelikse misdaadvoorkoming- en massapatrollie vir 2020 gehou. Die patrollie is goed deur rolspelers en buurtwaglede bygewoon en vier soek-en-reddingspanne, vier SAPD-voertuie, drie mediese...
deur AfriForum | Jan 21, 2020 | Mediaverklarings
AfriForum se Vryburg-tak het vandeesmaand reeds die dorp begin skoonmaak as deel van dié organisasie se #OnsDorp-veldtog. Verskeie inwoners het oor die toestand van die dorp gekla, veral oor vullis wat oral in die dorp gestort word. Dié AfriForum-tak het dadelik...
deur AfriForum | Jan 21, 2020 | Interkulturele samewerking, Mediaverklarings, Navorsing Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 17 Januarie 2020 met die Basotho Lead-Petitioners (BLP) in Hlotse, Lesotho vergader oor die herstel van vriendskaplike verhoudings tussen Afrikaners en die Basotho’s. Tydens die vergadering is besluit dat ’n memorandum van...
deur AfriForum | Jan 21, 2020 | Mediaverklarings, Internasionale skakeling Mediaverklarings
AfriForum het vandag ’n formele klag by die Verenigde Nasies se spesiale rapporteur oor die situasie van menseregteverdedigers ingedien teen president Cyril Ramaphosa en Lindiwe Sisulu (in haar kapasiteit as die voormalige minister van internasionale betrekkinge en...
deur AfriForum | Jan 21, 2020 | Mediaverklarings
AfriForum se Moot-tak het op 16 Januarie 2020 amptelik hul eerste noodwaterpunt vir gebruik geopen by Laerskool Pierneef in Villieria, Pretoria. Dié projek het ontstaan weens die feit dat die Tshwane Metro meer gereeld waterbeperkings instel, wat die gemeenskap se...