deur AfriForum | Jan 27, 2020 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se Standerton-buurtwag het op 23 Januarie 2020 in samewerking met lede van die Bethal Stock Theft Information Centre (STIC) en Kasselman-sekuriteit veediewe vasgetrek ná ’n twee dae lange operasie. Dít volg nadat lede van die buurtwag inligting ontvang het...
deur AfriForum | Jan 24, 2020 | Mediaverklarings
Die AfriForum-buurtwag in Krugersdorp het op 22 Januarie hul eerste sukses vir 2020 behaal. Die buurtwag het in samewerking met die SAPD, TTR24 en die Valke se mensehandel-afdeling kragte saamgespan om ’n vermiste meisie op te spoor. “Dit is ’n reusesukses wat...
deur AfriForum | Jan 23, 2020 | Onderwys- en leierskapsprojekte Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum stuur vandag ’n tweede brief aan David Makhura, Gautengse premier, waarin die burgerregteorganisasie opnuut hul misnoeë uitspreek oor die voortdurende chaos wat by talle skole in Gauteng heers weens ongeplaaste of verkeerdelik-geplaaste leerders. Talle skole...
deur AfriForum | Jan 23, 2020 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die AfriForum-buurtwag in Witrivier het op 21 Januarie 2020 drie Brasiliaanse toeriste bygestaan wat deel geword het van Suid-Afrika se misdaadstatistiek. Die drie toeriste was met vakansie en het op die R538 tussen Witrivier en Hazyview gery toe die voorval...
deur AfriForum | Jan 22, 2020 | Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum verwelkom Lindiwe Sisulu, minister van water, sanitasie en menslike nedersettings, se versoek dat Ekurhuleni Water Care Company (Erwat) dringend werk daarvan moet maak om die besoedeling van die Vaalrivier hok te slaan. Dit is egter kommerwekkend dat die...
deur AfriForum | Jan 22, 2020 | Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum se Kuruman-tak het op 21 Januarie 2020 ’n nuwe bestuur verkies. Die nuutverkose takbestuur bestaan uit Gerald Tönsing (voorsitter), Corné Kruger (ondervoorsitter), Ansie Cilliers (tesourier), Paul Marais (gemeenskapsveiligheid),...