deur AfriForum | Jan 31, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Rustenburg het op 30 Januarie 2020 voortgegaan met hul volhoubare skoonmaakprojek deur die gras op die sypaadjie van Fatima Bhayatstraat te sny. Dít volg nadat die tak dié projek op 7 November 2019 geloods het nadat gemeenskapslede ongelukkig was...
deur AfriForum | Jan 31, 2020 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die AfriForum-buurtwag in Vanderbijlpark het op 28 Januarie 2020 ’n inbreker gearresteer en aan die polisie oorhandig nadat die buurtwag dié dag ’n oproep ontvang het dat iemand besig is om by ’n huis in te breek. Die verdagte was met twee skroewedraaiers en ’n...
deur AfriForum | Jan 30, 2020 | Mediaverklarings, Onteiening Mediaverklarings
AfriForum het sy regspan vandag opdrag gegee om ondersoek in te stel nadat verskeie mense AfriForum ingelig het dat hulle e-posse aan die parlementêre ad hoc-komitee oor die wysiging aan die Grondwet om vir onteiening sonder vergoeding voorsiening te maak, geblok...
deur AfriForum | Jan 29, 2020 | Mediaverklarings
AfriForum se 11 takke in die Karoo-streek het op 28 Januarie 2020 skrywes aan hul plaaslike munisipaliteite gerig om hande te vat tydens die organisasie se nasionale vullisterreinouditprojek wat in Februarie vanjaar plaasvind. Takke wat skrywes gerig het, sluit...
deur AfriForum | Jan 29, 2020 | Mediaverklarings, Korrupsie Mediaverklarings
AfriForum het Busisiwe Mkhwebane, die Openbare Beskermer (OB), vandag versoek om te bedank. Dié burgerregteorganisasie beskou haar as onbekwaam vir die amp ná onlangse verdoemende ontwikkeling waarin sy betrokke is. Die Valke is tans besig om Mkhwebane vir meineed te...
deur AfriForum | Jan 29, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Sasolburg gaan vanjaar voort om parke en groen stroke in Sasolburg en Vaalpark netjies te hou en die gras te sny nadat die tak in 2019 met dié inisiatief begin het. Die tak het op 25 Januarie 2020 langs die onderwysdepartement se kantoor in...