deur AfriForum | Feb 6, 2020 | Mediaverklarings, Onteiening Mediaverklarings
AfriForum het vandag, met die indiening van sy kommentaar op die voorgestelde beleid oor die keuring van begunstigdes en grondtoekenning, beklemtoon dat dié burgerregte-organisasie van voorneme is om verskeie regsaksies teen onteiening sonder vergoeding van stapel te...
deur AfriForum | Feb 3, 2020 | Mediaverklarings, Plaaslikeregeringsake Mediaverklarings
AfriForum se Welkom-tak het op 27 Januarie 2020 ’n skrywe aan die Matjhabeng Plaaslike Munisipaliteit gerig rakende die uitloop van rou riool in die Lakeview-woongebied. Dít volg nadat AfriForum klagtes van gemeenskapslede ontvang het dat riool in hul erwe invloei....
deur AfriForum | Feb 3, 2020 | Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum het vandag sy nasionale vullisterreinouditprojek van stapel gestuur waartydens vullisterreine geoudit sal word waar AfriForum gevestigde strukture het. Die organisasie het terselfdertyd ook kommentaar op die konsep vir die nasionale afvalbestuurstrategie...
deur AfriForum | Feb 3, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings, AfriForum Jeug Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Standerton se jeugvleuel het op 26 Januarie 2020 die Voetsporemonument buite dié dorp skoongemaak. Hierdie monument is etlike jare gelede deur die Standerton-tak “aangeneem” en die jeug maak dit gereeld skoon. Die gras om die monument is gesny en...
deur AfriForum | Feb 3, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum het ’n skrywe aan die Dihlabeng Plaaslike Munisipaliteit in Bethlehem gerig oor die toestand van die Môrelig-vullisterrein. Die terrein, wat tussen Bethlehem se woongebiede geleë is, is ’n groot bron van kommer en ’n steen des aanstoots vir die gemeenskap....
deur AfriForum | Jan 31, 2020 | Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum het op 31 Januarie 2020 die vleiland in die Moreletapark-natuurreservaat in Pretoria skoongemaak as deel van Wêreldvleilanddag wat jaarliks op 2 Februarie gevier word. Vleilande, wat soos natuurlike damme funksioneer, is uiters belangrik en daarom gaan...