deur AfriForum | Feb 21, 2020 | Mediaverklarings, Privaatvervolging Mediaverklarings
Die geregtelike doodsondersoek (GDO) in die Johannesburgse landdroshof na Suraya Deedat en haar vier kinders sal voorlopig op 16 April 2020 voortgaan. Adv. Gerrie Nel, hoof van AfriForum se privaatvervolgingseenheid, verteenwoordig Suraya se familie. Suraya en haar...
deur AfriForum | Feb 21, 2020 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se Matlabas-plaaswag het op 14 Februarie 2020 drie vermeende koperdiewe in die Steenbok-omgewing in hegtenis geneem. HPG in samewerking met die Lephalale Trio-taakspan het verdere ondersoek ingestel en die verdagte wat die gesteelde goedere gekoop het, is...
deur AfriForum | Feb 21, 2020 | Mediaverklarings, Taal Mediaverklarings
AfriForum het deur die loop van 2019 ’n peiling onder lede onderneem om vas te stel wat hul taalbehoeftes is wanneer hulle gesondheidsorgpraktisyns raadpleeg. Dit volg op die aanvegbare aanname van onder meer hospitaalgroepe, die Suid-Afrikaanse Nasionale Bloeddiens...
deur AfriForum | Feb 20, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Margate en die N.G. Kerk Margate se gemeenskaplike boorgat het die afgelope maand meer as 50 kl water aan die gemeenskap verskaf nadat die plaaslike munisipaliteit nie basiese toegang tot water aan die gemeenskap kon voorsien nie en ook nie...
deur AfriForum | Feb 20, 2020 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se Duiwelskloof-buurtwag in Tzaneen het op 14 Februarie 2020 ’n suksesvolle sigbaarheidsaksie geloods en padblokkades saam met die SAPD beman. Vyf mense is tydens die padblokkades vir openbare dronkenskap gearresteer, terwyl bestuurders ook beboet is omdat...
deur AfriForum | Feb 20, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Sektor 3-tak in Bloemfontein het op 15 Februarie 2020 voortgegaan om die middelman in Walter Sisulustraat, wat een van die hoofingangsroetes na Bloemfontein is, skoon te maak. Dié tak en AfriForum Jeug-lede het dié skoonmaakprojek op 1 Februarie 2020...