deur AfriForum | Feb 24, 2020 | Mediaverklarings, AfriForum Jeug Mediaverklarings
AfriForum Jeug wil jongmense met geskiedeniskennis bemagtig deur avontuurlustige staptoere aan te bied. Daarom hou hul vanjaar drie leierskap-en-geskiedenistoere in die Kalahari, Vrystaat en Natal om jongmense tussen 18 en 35 jaar met ’n praktiese eerder as teoretiese...
deur AfriForum | Feb 24, 2020 | Mediaverklarings, AfriForum Jeug Mediaverklarings
AfriForum Jeug het op 20 Februarie 2020 ’n klag van aanhitsing tot geweld en rassisme teen ’n student van die Sentrale Universiteit vir Tegnologie (SUT) by die Parkweg-polisiestasie in Bloemfontein ingedien. Dié student, Boitumelo Mokobe, het op sosiale media gedreig...
deur AfriForum | Feb 21, 2020 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum se buurtwagte in Kirkwood, Addo en die Gamtoosvallei-omgewing het op 17 Februarie 2020 in samewerking met die Oos-Kaapse sekuriteitsnetwerk, gemeenskapslede, Smhart Security en Valley Security ’n gesamentlike hoësigbaarheidsaksie...
deur AfriForum | Feb 21, 2020 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se Bellville-buurtwag, wat deel vorm van AfriForum se Kaapstad-Noord-tak, het op 18 Februarie 2020 in samewerking met Oakdale Watch en wetstoepassers ’n brand in een van Laerskool Bellpark se klaskamers geblus, nadat die klaskamer deur ’n brandstigter aan...
deur AfriForum | Feb 21, 2020 | Mediaverklarings, Plaaslikeregeringsake Mediaverklarings
Die datum om kommentaar op die Matlosana Plaaslike Munisipaliteit in Klerksdorp se 2018/2019-jaarverslag te lewer, is na 28 Februarie 2020 aangeskuif nadat AfriForum se Klerksdorp-tak en die Matlosana-sakekamer beswaar aangeteken het oor die kort tydperk wat inwoners...
deur AfriForum | Feb 21, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Margate bied ’n beloning van R10 000 aan vir inligting wat tot die suksesvolle vervolging van mense of organisasies sal lei wat die watertoevoernetwerk saboteer of beskadig. Dít volg nadat verskeie watertoevoerpypleidings en -kleppe tydens ’n...