deur AfriForum | Mar 26, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Stellenbosch-tak het met kommer kennis geneem van die Stellenbosch Plaaslike Munisipaliteit se voorneme om ’n gedeelte van die Papegaaiberg Natuurreservaat af te kamp, te hersoneer en aan diegene te skenk wat tans onwettige boerderyaktiwiteite daarop...
deur AfriForum | Mar 26, 2020 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum het sy regspan opdrag gegee om ’n brief aan Bheki Cele, Minister van Polisie, en genl. Khehla Sitole, Nasionale Polisiekommissaris, te rig waarin AfriForum onder meer kommer uitspreek dat vuurwapeneienaars se vermoë om hul vuurwapenlisensies betyds te hernu...
deur AfriForum | Mar 26, 2020 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die AfriForum-buurtwag in Krugersdorp het op 23 en 24 Maart 2020 in samewerking met die SAPD en verskeie sekuriteitsmaatskappye twee verdagtes in hegtenis geneem. Dít volg nadat die buurtwag die afgelope week hoësigbaarheidspatrollies in die omgewing uitgevoer het....
deur AfriForum | Mar 25, 2020 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
’n Lid van AfriForum se Springs-buurtwag het op 24 Maart 2020 in samewerking met die GPF ’n verdagte aangekeer. Morné Greyling, die buurtwaglid, was by een van sy verskaffers in Selection Park toe hy om 08:00 genader en ingelig is dat ’n verdagte op die perseel...
deur AfriForum | Mar 25, 2020 | Mediaverklarings, Plaasmoorde Mediaverklarings
AfriForum verwelkom die Noord-Gautengse Hooggeregshof in Pretoria se besluit op 24 Maart 2020 om Justice Sethlangu skuldig te bevind op die moord van Johan Heunis, die vermoorde man van Mariandra Heunis. AfriForum se Traumaondersteuningseenheid staan Mariandra en haar...
deur AfriForum | Mar 25, 2020 | Mediaverklarings, Korrupsie Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag in ’n aanmaningsbrief aan Mmamoloko Kubayi-Ngubane, die minister van toerisme, daarop aangedring dat die voorgestelde bepalings gebaseer op ras, ouderdom, gestremdhede en geslag vir verligting vir ondernemings in die...