deur AfriForum | Mei 6, 2020 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings, Privaatvervolging Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag die saak oor die Departement van Gesondheid se haglike COVID-19-kwarantynkamp in die Noord-Gautengse Hooggeregshof in Pretoria gewen. Die hof het beslis die COVID-19-kwarantynkamp waar meer as ’n 100 mense tans aangehou...
deur AfriForum | Mei 5, 2020 | Mediaverklarings, Korrupsie Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n klag van korrupsie by die Wierdabrug-polisiestasie in Centurion ingedien. Dit volg op die Gautengse regering se onregmatige toekenning van ’n kontrak aan die IT-maatskappy In2IT, met wie Panyaza Lesufi, die Gautengse...
deur AfriForum | Mei 5, 2020 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
Die taakspan wat deur die burgerregteorganisasie AfriForum en die familieboernetwerk Saai, in samewerking met Solidariteit Helpende Hand se Josef Silo’s-projek gestig is, het vandag meer as tien ton sitrusprodukte by 20 tehuise in die Pretoria-omgewing afgelewer, ten...
deur AfriForum | Mei 5, 2020 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings, Korrupsie Mediaverklarings
AfriForum en Solidariteit se regsspanne het vandag hofstukke uitgereik waarin hulle die Konstitusionele Hof direk op ’n dringende basis nader om appèl aan te teken teen die hooggeregshof se beslissing wat aan die departement van toerisme die groen lig gee om met die...
deur AfriForum | Mei 4, 2020 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
Die AfriForum-takke in Limpopo het op in April 2020 ’n groot aantal handreiniger en gesigmaskers aan verskeie organisasies in die provinsie geskenk om hulle teen die opdoen van COVID-19 te help beskerm. Die volgende instansies het handreinigers en gesigmaskers...
deur AfriForum | Mei 4, 2020 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
AfriForum se Zeerust-tak het in April 2020 ongeveer 300 behoeftige gesinne in Zeerust – onder meer inwoners van die Uitkoms-woonstelle – van kospakkies voorsien. Elke pakkie verskaf een week se noodsaaklike voedsel aan ’n gesin. “Die mense in Zeerust kry swaar en die...