deur AfriForum | Mei 25, 2020 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Onderwys- en leierskapsprojekte Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum skop vandag sy #AfriForumStaanSaam vir Skole-projek af om skole te help om gereed te maak vir heropening. AfriForum se gemeenskapstrukture en AfriForum Jeug het honderde sanitasiehulppakkette na skole regoor die land versprei,...
deur AfriForum | Mei 25, 2020 | Mediaverklarings, Korrupsie Mediaverklarings
AfriForum se privaatvervolgingseenheid het vandag in ’n brief aan Bheki Cele, Minister van Polisie, daarop aangedring dat die burgerregteorganisasie se klag teen Fikile Mbalula, Minister van Vervoer, met dieselfde toewyding ondersoek word as waarmee die polisie...
deur AfriForum | Mei 25, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
AfriForum se Overstrand-tak het op 22 Mei 2020 22 kospakkies aan die plaaslike Solidariteit Helpende Hand-tak geskenk om gemeenskapslede in nood te help. Dié pakkies bevat niebederfbare kos en skoonmaakmiddels en elke pakkie kan ’n gesin van vier vir ’n maand voed....
deur AfriForum | Mei 25, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Senekal het op 22 Mei 2020 kospakkies aan 18 behoeftige gesinne in dié dorp voorsien. Die tak het met die Woel, werk en wen-organisasie en die Senekal-dienssentrum saamgewerk om die kospakkies te versprei. Die voedselnood neem geweldig toe en dié...
deur AfriForum | Mei 25, 2020 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het sy Wes-Kaapse immuniteitsprojek vroeër in Mei in die Kaapse metropool afgeskop en op 21 Mei na die Suid-Kaap uitgebrei. Nartjies is, soos in die Overstrand, aan verskeie ouetehuise en aftree-oorde geskenk. AfriForum is ook...
deur AfriForum | Mei 25, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Marble Hall het Laerskool Marble Hall op 23 Mei 2020 met ongeveer 1 100 liter ontsmettingsmiddel skoongemaak om dié skool op heropening voor te berei. Die tak het die buurtwag en die jeugvleuel ingespan om te help en die skool is met ses...