deur AfriForum | Jun 2, 2020 | Mediaverklarings, Taal Mediaverklarings
AfriForum en AfriForum Jeug neem kennis van ’n dokument van Unisa se bestuur wat aankondig dat alle personeel en studente aan dié inrigting ten minste een Afrikataal moet ken, maar versoek dat Unisa na hulle eie vorige taalbeleid terugkeer en ook Afrikaans by die...
deur AfriForum | Jun 2, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Westonaria-tak het op 31 Mei 2020 ’n waterpyp op eie onkoste herstel omdat die Westonaria-munisipaliteit nie geld het om die materiaal aan te koop nie en ook ’n tekort aan ambagsmanne het om die werk te verrig. Die pyp op die hoek van Botha- en Wesstraat...
deur AfriForum | Jun 2, 2020 | Veiligheid Mediaverklarings, Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
AfriForum-buurtwagte in die Wes-Kaap ervaar tans heftige teenstand van senior SAPD-beamptes op sowel distriks- as stasievlak om weer hulle gebiede te beveilig nadat adv. Albert Fritz, Wes-Kaapse Minister van Gemeenskapsveiligheid, op 1 Junie 2020 aangekondig het dat...
deur AfriForum | Jun 2, 2020 | Veiligheid Mediaverklarings, Korona (Covid-19 ), Mediaverklarings
AfriForum het ’n regspan aangestel om twee slagoffers van vermoedelike onregmatige arrestasies – wat tydens die landwye inperking plaasgevind het – in hulle onderskeie sake by te staan. Tydens die eerste voorval is ’n man met ’n geldige permit deur die SAPD afgetrek...
deur AfriForum | Jun 2, 2020 | Korona (Covid-19 ), Mediaverklarings, Nasionale Gesondheidsversekering Mediaverklarings
AfriForum veroordeel President Cyril Ramaphosa se stellings dat die COVID-19-pandemie ’n bousteen vir die inwerkingstelling van nasionale gesondheidsversekering (NGV) is. Die burgerregteorganisasie sal ook voortgaan om die inwerkingstelling van dié vernietigende...
deur AfriForum | Jun 2, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Inwoners van Kamieskroon gaan binnekort weer water in hul krane hê nadat die Kamiesberg-munisipaliteit die dorp se waterpompe, pyplyne en boorgate herstel het. Dit volg nadat AfriForum se Kamieskroon-tak talle briewe aan die munisipaliteit gerig het en verskeie...