deur AfriForum | Jun 9, 2020 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se Groter Pretoria-buurtwagte het op 6 Junie 2020 aan die burgerregteorganisasie se nasionale versetpatrollie deelgeneem. Dié massapatrollie vorm deel van die amptelike aktivering van AfriForum se buurtwagte wat hul bedrywighede weer tydens vlak 3 van die...
deur AfriForum | Jun 8, 2020 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die AfriForum-buurtwagte in die Wes-Rand het op 6 Junie 2020 aan die burgerregteorganisasie se nasionale versetpatrollie deelgeneem. Dié massapatrollie vorm deel van die amptelike aktivering van AfriForum se buurtwagte wat hul bedrywighede weer tydens vlak 3 van die...
deur AfriForum | Jun 8, 2020 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die AfriForum-buurtwagte in die Oos-Rand het op 6 Junie 2020 aan die burgerregteorganisasie se nasionale versetpatrollie deelgeneem. Dié massapatrollie vorm deel van die amptelike aktivering van AfriForum se buurtwagte wat hul bedrywighede weer tydens vlak 3 van die...
deur AfriForum | Jun 8, 2020 | Veiligheid Mediaverklarings, Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum het op 6 Junie 2020 ’n nasionale versetpatrollie gehou nadat buurtwagte hewige teenkanting van sommige SAPD-beamptes ontvang het om hul bedrywighede tydens vlak 3 te hervat. Vlak 3-regulasies bepaal dat enigiemand hul huis mag verlaat om ’n spesifieke diens...
deur AfriForum | Jun 8, 2020 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die AfriForum-buurtwagte in Limpopo het op 6 Junie 2020 aan die burgerregteorganisasie se nasionale versetpatrollie deelgeneem. Dié massapatrollie vorm deel van die amptelike aktivering van AfriForum se buurtwagte wat hul bedrywighede weer tydens vlak 3 van die...
deur AfriForum | Jun 8, 2020 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se buurtwagte in die noordstreek het op 6 Junie 2020 aan AfriForum se nasionale versetpatrollie deelgeneem nadat daar heftige teenkanting van regeringsamptenare was dat buurtwagte tydens vlak 3 mag patrolleer. Die patrollie vorm ook deel van die amptelike...