deur AfriForum | Jun 11, 2020 | Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum het vandag die organisasie se jaarlikse vullisterreinouditverslag bekendgestel nadat vullisterreine in dorpe/stede waar AfriForum se takke geleë is, vroeër vanjaar geoudit is. Dié verslag gaan met Barbara Creecy, Minister van Omgewingsake, bespreek word en...
deur AfriForum | Jun 10, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
AfriForum het die afgelope paar dae gehelp om kerke in Bethal, Leandra en Morgenzon te ontsmet ter voorbereiding van hul heropening. Dit volg ná die aankondiging dat kerkdienste volgens bepaalde regulasies op vlak 3 van die landwye COVID-19-inperking mag voortgaan....
deur AfriForum | Jun 10, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Heilbron het op 25 Mei 2020 ’n skrywe aan Bruce Kannemeyer, die munisipale bestuurder van die Ngwathe Plaaslike Munisipaliteit, gestuur om te vra dat daar dringend aandag gegee moet word aan die feit dat Heilbron nie ’n brandweerwa het nie. “Die...
deur AfriForum | Jun 10, 2020 | Mediaverklarings, Korrupsie Mediaverklarings
AfriForum het sy regspan opdrag gegee om ’n strafregtelike klag van aanhitsing tot geweld teen die Nelson Mandela Stigting (NMS) voor te berei ingevolge Artikel 18 van die Wet op Oproerige Byeenkomste 17 van 1956, asook ’n klag van haatspraak ingevolge die Wet op die...
deur AfriForum | Jun 10, 2020 | Mediaverklarings, Korrupsie Mediaverklarings
AfriForum het vandag weer klagtes van korrupsie, bedrog, diefstal, afpersing en vervalsing teen Shaun Abrahams, voormalige nasionale direkteur van openbare vervolging, en ses ander toplede van die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) ingedien. Dit volg nadat die...
deur AfriForum | Jun 10, 2020 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se Hessekwa-strukture, wat die Riversdal-buurtwag en die Albertinia-plaaswag insluit, het op 6 Junie 2020 aan AfriForum se nasionale versetpatrollie deelgeneem. Dié versetpatrollie vorm deel van die amptelike aktivering van AfriForum se buurt- en plaaswagte...