deur AfriForum | Jun 22, 2020 | Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum het vanjaar 135 vullisterreine landwyd geoudit as deel van die organisasie se nasionale projek om die gehalte van vullisterreine in Suid-Afrika te meet. Geen van die 25 vullisterreine wat in die Vrystaat geoudit is, het aan die nasionale standaarde voldoen...
deur AfriForum | Jun 22, 2020 | Mediaverklarings, Privaatvervolging Mediaverklarings
AfriForum en adv. Gerrie Nel het vandag tydens ’n mediakonferensie aangekondig dat die privaatvervolgingseenheid ’n bewaringsbevel opgestel het om te verhoed dat die Nova-eiendomsgroep (vir alle praktiese doeleindes ’n voortsetting van Sharemax) die maatskappy se...
deur AfriForum | Jun 21, 2020 | Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum en die ideesentrum Opinor het vandag ’n verslag oor China se toenemende invloed op die Afrika-vasteland bekendgestel. Die verslag dui aan dat China se betrokkenheid by Afrika negatiewe gevolge vir die vasteland, sy gemeenskappe en...
deur AfriForum | Jun 19, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Overstrand-tak het op 17 Junie 2020 ’n boekoorhandiging gehou waartydens ’n afskeidsgeskenk aan Hoërskool Hermanus se skoolhoof, Greg Hassenkamp, gegee is. Hy verlaat die skool nadat hy ’n pos by Pretoria Boys High School aanvaar het. “Mnr. Hassenkamp het...
deur AfriForum | Jun 19, 2020 | Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum het vanjaar 135 vullisterreine landwyd geoudit as deel van die organisasie se nasionale projek om die gehalte van vullisterreine in Suid-Afrika te meet. 11 van die 16 vullisterreine wat in Gauteng geoudit is, het aan nasionale standaarde voldoen. Kragtens...
deur AfriForum | Jun 19, 2020 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum het vandag ’n bevel in die Noord-Gautengse Hoë Hof in Pretoria verkry om die beleërde gemeenskap van Elandsfontein in die suide van Johannesburg te ondersteun in die verwydering van grondgrypers wat op arbitrêre wyse privaat eiendom aan hulself toegeëien en...