deur AfriForum | Jun 24, 2020 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Onderwys- en leierskapsprojekte Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Prieska het ’n COVID-19-hulppakket aan Hoërskool Prieska verskaf as deel van die #AfriForumStaanSaam vir Skole-projek, wat in samewerking met AfriForum Jeug van stapel gestuur is. Dié skolehulppakkette bestaan uit COVID-19-inligtingstukke, patrone...
deur AfriForum | Jun 24, 2020 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se Alfa-buurtwag het die SAPD in Hermanus op 22 Junie 2020 gehelp om ’n gesteelde voertuig terug te kry en vyf verdagtes vas te trek nadat ’n lid van dié buurtwag wat patrollie gery het, ’n verdagte Isuzu-bakkie gewaar het. Die lid het die bakkie agtervolg...
deur AfriForum | Jun 23, 2020 | Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum het vanjaar 135 vullisterreine landwyd geoudit as deel van die organisasie se nasionale projek om die gehalte van vullisterreine in Suid-Afrika te meet. Nie een van die Noord-Kaapse vullisterreine wat geoudit is, het aan nasionale standaarde voldoen nie....
deur AfriForum | Jun 23, 2020 | Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum het vanjaar 135 vullisterreine landwyd geoudit as deel van die organisasie se nasionale projek om die gehalte van vullisterreine in Suid-Afrika te meet. Geen Mpumalanga-vullisterrein wat geoudit is, het aan die nasionale standaarde voldoen nie. Kragtens...
deur AfriForum | Jun 23, 2020 | Mediaverklarings, Privaatvervolging Mediaverklarings
Ná volgehoue druk deur AfriForum word Julius Malema, leier van die EFF, en Mbuyiseni Ndlozi, EFF-woordvoerder, uiteindelik in die Randburgse Landdroshof vervolg vir die beweerde aanranding van ’n SAPD-kolonel. Die saak is egter vandag weens die COVID-19-pandemie tot...
deur AfriForum | Jun 23, 2020 | Mediaverklarings, Privaatvervolging Mediaverklarings
AfriForum het vandag aangekondig dat sy privaatvervolgingseenheid, onder leiding van adv. Gerrie Nel, amptelik deur die Botswana-regering aangestel is om dié regering te verteenwoordig in ’n hoëprofielgeldwassery-en-bedrogsaak waarby sakevrou Bridgette Motsepe-Radebe,...