deur AfriForum | Jul 17, 2020 | Mediaverklarings, Plaasmoorde Mediaverklarings
AfriForum en die organisasie se Trauma-ondersteuningseenheid verwelkom die vonnis wat regter David Makoba twee plaasaanvallers vandag in die Noord-Gautengse Hooggeregshof opgelê het. Die twee beskuldigdes, Julius Mapayi Goncalves en Jossias Nhalungo, albei van...
deur AfriForum | Jul 16, 2020 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings, Privaatvervolging Mediaverklarings
AfriForum se privaatvervolgingseenheid het vandag lede van die gemeenskap bygestaan in die munisipale ondersoek na die wangedrag van onder andere Jerome Pedro en Tertius Pool, verkeersbeamptes van die Bergrivier Munisipaliteit, en adv. Hanlie Linde, die munisipale...
deur AfriForum | Jul 15, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Brits het op 14 Julie 2020 ’n rioollyn in die Sonop-area herstel nadat die organisasie se COVID-19-taakspan vroeër opgemerk het dat riool in die strate afvloei. ’n Rioollyn naby die Sonstraaltjie Kleuterskool wat beskadig en verstop was, het dié...
deur AfriForum | Jul 15, 2020 | Mediaverklarings, Plaaslikeregeringsake Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum en Eskom kan moontlik in die hof koppe stamp oor die inwerkingstelling van bykomende beurtkrag vir agterstallige munisipaliteite. Die kragreus pas tans nie net landwye beurtkrag toe nie, maar ook bykomende beurtkrag in die geval...
deur AfriForum | Jul 15, 2020 | Mediaverklarings, Taal Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum is van mening dat Afrikaans ’n noodsaaklike vereiste is vir die aanstel van kandidaatprokureurs. Die organisasie reageer op die verklaring van die Legal Practice Council (LPC) en die Black Lawyers Association (BLA) dat dit onder...
deur AfriForum | Jul 15, 2020 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings, Privaatvervolging Mediaverklarings
Adv. Phyllis Vorster, ’n aanklaer by AfriForum se privaatvervolgingseenheid, kon vandag daarin slaag om die staat te oorreed om klagtes teen gemeenskapslede van Dwarskersbos vir die beweerde oortreding van inperkingsregulasies terug te trek. Die eenheid staan ook op...