deur AfriForum | Jul 22, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se nuutgestigte Centurion-tak het op 21 Julie 2020 reeds hul eerste projek ná hul onlangse stigting aangepak deur R1 500 aan die Tshwane Dierebeskermingsvereniging (DBV) te skenk. Die DBV het ’n groot behoefte aan fondse om die diere se mediese kostes te...
deur AfriForum | Jul 22, 2020 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die AfriForum-buurtwag in Orkney het op 18 Julie 2020 ’n massapatrollie gehou ter ondersteuning van die veldtog teen plaasmoorde en die groenstrikkie-inisiatief. Inwoners van Orkney en Stilfontein het hul ondersteuning gewys en groen strikke en plakkate het vroeg...
deur AfriForum | Jul 21, 2020 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings, Internasionale skakeling Mediaverklarings
AfriForum het pas ’n dringende prokureursbrief aan die betrokke owerhede gerig namens ’n groep Suid-Afrikaners wat tans in die Peermont Metcourt Hotel in kwarantyn is. Dié groep is meegedeel dat hulle die volgende 14 dae in kwarantyn in die hotel moet deurbring ten...
deur AfriForum | Jul 21, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in George het op 17 en 20 Julie 2020 die taknoodfonds gebruik om noodsaaklikhede vir drie ouetehuise aan te koop. Huis JJ Watson, Rosemoor-ouetehuis en Tuiniqua Versorgingsentrum het handreiniger, handskoene, gesigmaskers, ’n bloeddrukmeter, asook...
deur AfriForum | Jul 21, 2020 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Onderwys- en leierskapsprojekte Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in George het nege hulppakkette aan kleuterskole in die dorp versprei as deel van die #AfriForumStaanSaam vir Skole-projek wat in samewerking met AfriForum Jeug van stapel gestuur is. Die skolehulppakkette bevat COVID-19-inligtingstukke, patrone vir...
deur AfriForum | Jul 21, 2020 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se Matlabas-Suid-plaaswag in Thabazimbi en Matlabas-Noord-plaaswag in Ellisras, asook AfriForum se Ellisras-buurtwag het die afgelope twee weke ’n massa-aksie in samewerking met hul onderskeie SAPD-stasies gehou. Verskeie plaas- en buurtwaglede het by ses...