deur AfriForum | Sep 1, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Springs het op 30 Augustus 2020 vir die bejaarde inwoners van die Makville-woonstelle ontbyt gemaak nadat dié inwoners weens kabeldiefstal reeds ’n dag sonder krag was. Die elektriese afdeling van die Ekurhuleni-metro het glo gesê hulle kan eers...
deur AfriForum | Sep 1, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Teks-tak het op 29 Augustus ’n gholfdag by die Graceland-gholfklub aangebied. Tydens die gholfdag het ongeveer 35 spanne aan ’n vierbal-kompetisie deelgeneem. Die spanne is beoordeel in verskeie kategorieë wat die mans-, dames- en juniorafdeling insluit....
deur AfriForum | Sep 1, 2020 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die AfriForum-buurtwag in Roodepoort het op 27 Augustus deel gevorm van ’n sukses onder leiding van die polisie toe ’n verdagte in hegtenis geneem is vir die besit van vermoedelik gesteelde kragkabels. Buurtwaglede het inligting ontvang dat ’n wit bakkie wat...
deur AfriForum | Sep 1, 2020 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag kommentaar teen die konsepbeleid en ‑beleidsaanwysing oor die snel ontplooiing van elektroniese kommunikasienetwerke en ‑fasiliteite (die sogenaamde 5G-beleid) by die Departement van Kommunikasie en Digitale Tegnologie...
deur AfriForum | Aug 31, 2020 | Veiligheid Mediaverklarings, Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum neem met misnoeë kennis van die verduideliking van lt.genl. Yolisa Matakata, Wes-Kaapse polisiekommissaris, oor die onnodige hardhandige optrede teen lede van die toerismebedryf in Julie. AfriForum het op 24 Julie 2020 ’n brief aan...
deur AfriForum | Aug 31, 2020 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum het op 28 Augustus ’n buurtwag in Vredendal gestig. Dié buurtwag is die organisasie se negende veiligheidstruktuur wat in die Matzikama-distrik op die been gebring is. Alvorens ’n buurtwag gestig mag word, word 30 gedragskodes benodig. Die bestuur bestaan...