deur AfriForum | Sep 4, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Vryheid het ’n noodwaterpunt opgerig om die gemeenskap tydens wateronderbrekings van water te voorsien. Die Abaqulusi Plaaslike Munisipaliteit laat inwoners gereeld in die steek met watervoorsiening as gevolg van pompe en waterpype wat breek....
deur AfriForum | Sep 4, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Kamieskroon het op 31 Augustus in samewerking met Solidariteit Helende Hand 15 kospakke aan behoeftige gesinne uitgedeel. Een kospak kan ’n gesin van vier vir ’n maand lank onderhou. Die kospakke bevat onder meer 5 kg-pakke rys, stampmielies,...
deur AfriForum | Sep 4, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Langenhovenpark-buurtwag in Bloemfontein het op 1 September 2020 hul mobiele noodwaterpunt aan die gemeenskap beskikbaar gestel nadat inwoners gekla het dat hul geen watertoevoer by hul huise het nie. Dit volg nadat Bloemwater aangekondig het dat...
deur AfriForum | Sep 3, 2020 | Mediaverklarings, Privaatvervolging Mediaverklarings
Die beskuldigde offisier van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) wat van poging tot moord aangekla word omdat hy die klaagster in die saak doelbewus en sonder haar wete met MIV besmet het, het vandag in die Pretoriase Landdroshof verskyn. AfriForum ondersteun...
deur AfriForum | Sep 3, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Christiana se jeugvleuel het op 2 September bejaardes van die SAVF Edith Smith-tehuis verras met gevulde pannekoeke. Dié jeugvleuel is ook vanaf 1 September aktief en hul het sommer onmiddellik aan die werk gespring met hul eerste goedvoelprojek....
deur Forum Nuus | Sep 2, 2020 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die AfriForum-buurtwag in Witrivier het op 29 Augustus 2020 protospanopleiding vir lede aangebied wat oor basiese handwapenhantering fokus. Lede wat dié opleiding bygewoon het, beskik oor wettige vuurwapenlisensies. Die opleiding word aangebied om te verseker dat lede...