deur AfriForum | Aug 14, 2021 | Onderwys- en leierskapsprojekte Mediaverklarings, Mediaverklarings, Taal Mediaverklarings
Soos vereis het AfriForum teen die sperdatum van 14 Augustus 2021 kommentaar op die tweede konsepweergawe van die Universiteit Stellenbosch (US) se taalbeleid ingedien. Hoewel die universiteit se taakspan moeite gedoen het om aan te toon dat kommentaar wat op die...
deur AfriForum | Aug 13, 2021 | Mediaverklarings, Plaaslikeregeringsake Mediaverklarings
Gwede Mantashe, minister van Minerale Bronne en Energie, het op 12 Augustus 2021 die regulasies aangekondig vir die nuwe 100 MW-perk vir private kragopwekking sonder ’n lisensie ná volgehoue druk deur AfriForum. Dr. Eugene Brink, strategiese raadgewer vir...
deur AfriForum | Aug 13, 2021 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die AfriForum-buurtwag in Messina het op 11 Augustus 2021 beslag gelê op gesmokkelde sigarette met ’n straatwaarde van sowat R676 000. Dít volg nadat die buurtwag sedert Maandagaand 9 Augustus saam met die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) en die...
deur AfriForum | Aug 13, 2021 | Mediaverklarings, Onteiening Mediaverklarings
AfriForum het vandag kommentaar wat onteiening sonder vergoeding in sy geheel verwerp, ingedien by die parlement. AfriForum verwerp die grondwetlike wysiging wat poog om onteiening van alle tipes eiendom sonder vergoeding toe te laat. Die burgerregteorganisasie het...
deur AfriForum | Aug 12, 2021 | Mediaverklarings
AfriForum het vanjaar 153 vullisterreine landwyd geoudit as deel van die organisasie se nasionale projek om die gehalte van vullisterreine in Suid-Afrika te meet. Slegs 1 uit 16 vullisterreine wat in die Noord-Kaap geoudit is het aan nasionale standaarde voldoen....
deur AfriForum | Aug 12, 2021 | Mediaverklarings, Plaaslikeregeringsake Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het ’n beroep gedoen op Gwede Mantashe, minister van Minerale Bronne en Energie, om die nuwe 100 MW perk vir private kragopwekking sonder ’n lisensie te bekragtig. Indien nie, moet president Cyril Ramaphosa hom dwing om dit te...