deur AfriForum | Sep 16, 2020 | Mediaverklarings, Onteiening Mediaverklarings
AfriForum se hofaansoek teen die parlementêre grondwethersieningskomitee oor die proses wat gevolg is om ondersoek in te stel na ’n moontlike wysiging van die Grondwet, om die deur vir onteiening sonder vergoeding oop te maak, is vandag in die Wes-Kaapse hooggeregshof...
deur AfriForum | Mar 12, 2020 | Mediaverklarings, Onteiening Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het een van die openbare verhore oor die wysigings aan artikel 25 van die Grondwet vandag in Soshanguve bygewoon. Ernst Roets, AfriForum se hoof van beleid en aksie, het ’n by dié verhoor gepraat. Hy het beklemtoon dat die ANC se...
deur AfriForum | Feb 19, 2020 | Mediaverklarings, Onteiening Mediaverklarings
AfriForum het Mike Pompeo, die Amerikaanse minister van buitelandse sake, se waarskuwing verwelkom dat onteiening sonder vergoeding katastrofies vir Suid-Afrika se ekonomie en die land se bevolking sal wees. Volgens Kallie Kriel, uitvoerende hoof van AfriForum, is dié...
deur AfriForum | Feb 17, 2020 | Mediaverklarings, Onteiening Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n beleggersgids gepubliseer om buitelandse beleggers oor die gevare van onteiening sonder vergoeding in Suid-Afrika te waarsku. Die gids is daarop gemik om hulle met inligting te bemagtig sodat hulle druk op die...
deur AfriForum | Feb 6, 2020 | Mediaverklarings, Onteiening Mediaverklarings
AfriForum het vandag, met die indiening van sy kommentaar op die voorgestelde beleid oor die keuring van begunstigdes en grondtoekenning, beklemtoon dat dié burgerregte-organisasie van voorneme is om verskeie regsaksies teen onteiening sonder vergoeding van stapel te...
deur AfriForum | Jan 30, 2020 | Mediaverklarings, Onteiening Mediaverklarings
AfriForum het sy regspan vandag opdrag gegee om ondersoek in te stel nadat verskeie mense AfriForum ingelig het dat hulle e-posse aan die parlementêre ad hoc-komitee oor die wysiging aan die Grondwet om vir onteiening sonder vergoeding voorsiening te maak, geblok...