deur AfriForum | Nov 2, 2020 | Mediaverklarings, Onteiening Mediaverklarings
Verteenwoordigers van die burgerregteorganisasie AfriForum het die openbare verhoor oor die wysigings aan Artikel 25 van die Grondwet in Saldanha op 30 Oktober 2020 bygewoon. Deon de Jager, AfriForum se hoof vir Gemeenskapstrukture vir die suidstreek, het by dié...
deur AfriForum | Okt 27, 2020 | Mediaverklarings, Onteiening Mediaverklarings
Verteenwoordigers van die burgerregteorganisasie AfriForum het die openbare verhoor oor die wysigings aan Artikel 25 van die Grondwet in Concordia op 25 Oktober 2020 bygewoon. James Stone, AfriForum se ondervoorsitter vir die Springbok-tak, het by dié verhoor gepraat....
deur AfriForum | Okt 15, 2020 | Mediaverklarings, Onteiening Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het die ekonomiese groeiplan wat vandag deur pres. Cyril Ramaphosa aangekondig is, as ekonomies naïef en utopies bestempel. Ernst Roets, hoof van beleid en aksie by AfriForum, sê dat die basiese boublokke wat in plek gesit moet...
deur AfriForum | Okt 14, 2020 | Mediaverklarings, Onteiening Mediaverklarings
AfriForum se aansoek word 24 tot 27 November aangehoor om as vriend van die hof gevoeg te word in die hofaansoek wat die Menseregtekommissie (MRK), die EFF en ander applikante in die Wes-Kaapse Hooggeregshof gebring het om sekere gemeenregtelike remedies teen...
deur AfriForum | Okt 2, 2020 | Mediaverklarings, Onteiening Mediaverklarings
AfriForum is van mening dat die regering se erkenning dat bykans 900 plase – wat aan die staat behoort en sowat 700 000 hektaar beslaan – onderbenut word of ongebruik is weer eens bevestig dat die regering se poging om meer radikale grondhervorming in die vorm van...
deur AfriForum | Sep 28, 2020 | Mediaverklarings, Onteiening Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 28 September 2020 aansoek gedoen om as vriend van die hof op te tree ten einde te argumenteer teen die Menseregtekommissie (MRK), die EFF en ander applikante se hofaansoek voor die Wes-Kaapse hooggeregshof om sekere...