deur AfriForum | Okt 25, 2019 | Mediaverklarings, Ondersoek-en-traumaeenheid Mediaverklarings
Die derde dag van die ultramaratonatleet Bennie Roux (41) se hardloopprojek het vanoggend om 08:00 in Reitz begin. Roux en ander atlete het vandag 50 km gehardloop en in Bethlehem geëindig. Dié atlete hardloop ten bate van AfriForum se Trauma-ondersteuningseenheid om...
deur AfriForum | Okt 23, 2019 | Mediaverklarings, Ondersoek-en-traumaeenheid Mediaverklarings
Dag twee van die ultramaratonatleet Bennie Roux (41) se hardloopprojek het vanoggend om 05:00 by die Frankfort-gholfklub begin. Roux en ander atlete het vandag 68 km gehardloop en in Reitz geëindig. Dié atlete hardloop ten bate van AfriForum se...
deur AfriForum | Okt 22, 2019 | Mediaverklarings, Ondersoek-en-traumaeenheid Mediaverklarings
Die ultramaratonatleet Bennie Roux (41) se hardloopprojek oor meer as 250 km deur die Vrystaat het vandag om 07:00 in Villiers afgeskop. Roux en ander atlete het vandag 42 km gehardloop en het in Frankfort geëindig. Dié atlete hardloop ten bate van AfriForum se...
deur AfriForum | Okt 14, 2019 | Mediaverklarings, Ondersoek-en-traumaeenheid Mediaverklarings
Bennie Roux (41), ’n ultramarathonatleet van Centurion, gaan aanstaande week honderde kilometers in die Vrystaat aflê om geld vir AfriForum se Trauma-ondersteuningseenheid in te samel. AfriForum se Trauma-ondersteuningseenheid lewer ’n baie unieke, persoonlike diens...
deur AfriForum | Apr 8, 2019 | Artikels, Ondersoek-en-traumaeenheid Mediaverklarings
Plaasmoorde, plaasaanvalle en die slagoffers wat ná so ’n tragedie agterbly, is ’n saak wat Bennie Roux (41), ’n professionele atleet van Centurion, baie na aan die hart lê. Roux, ’n boorling van Reitz in die Vrystaat, sê die hartseer van plaasmoorde en –aanvalle het...