deur AfriForum | Aug 28, 2020 | Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum het op 28 Augustus sy jaarlikse boomplantmaand afgeskop deur ses Natal-vyebome (Ficus natalensis) by The Lucky Lucy Foundation (http://www.luckylucy.org/) buite Malmesbury te plant. AfriForum gaan die hele Septembermaand aan boomaanplantings regoor die land...
deur AfriForum | Aug 24, 2020 | Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 21 Augustus 2020 kommentaar ingedien op die beoogde eksplorasie-aansoek in ’n streek van die kusgebied tussen St. Francisbaai en Mosselbaai. SLR Consulting doen namens Total SA aansoek om 11 gate aan die kusgebied as...
deur AfriForum | Jul 31, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Potchefstroom-tak het die grootskaalse rioolstorting wat tot die besoedeling van die Mooirivier lei by die Groen Skerpioene aangemeld nadat die J.B. Marks Plaaslike Munisipaliteit geen poging aangewend het om dié storting te stop nie. Dít volg nadat die...
deur AfriForum | Jun 26, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings, Ondersoek-en-traumaeenheid Mediaverklarings
Die COVID-19-taakspan, wat gestig is deur die burgerregteorganisasie AfriForum en die familieboernetwerk Saai, het vandag kos en noodsaaklike items aan gesinne in nood in Sonop in Noordwes verskaf. Die taakspan het 300 bokse met kos en ander basiese kookbenodighede...
deur AfriForum | Jun 26, 2020 | Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum het vanjaar 135 vullisterreine landwyd geoudit as deel van die organisasie se nasionale projek om die gehalte van vullisterreine in Suid-Afrika te meet. Slegs een van die agt vullisterreine wat in KwaZulu-Natal geoudit is, het aan nasionale standaarde...
deur AfriForum | Jun 23, 2020 | Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum het vanjaar 135 vullisterreine landwyd geoudit as deel van die organisasie se nasionale projek om die gehalte van vullisterreine in Suid-Afrika te meet. Nie een van die Noord-Kaapse vullisterreine wat geoudit is, het aan nasionale standaarde voldoen nie....