deur AfriForum | Aug 16, 2019 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Welkom-tak het op 15 Augustus 2019 die Matjhabeng Plaaslike Munisipaliteit op terme geplaas oor rou riool wat tot in die agterplase van verskillende residensiële areas in die Doorn-uitbreiding vloei. Die gemeenskap en ander rolspelers het AfriForum...
deur AfriForum | Aug 14, 2019 | Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 14 Augustus 2019 sy veldtog teen die beoogde steenkoolmyn naby die Nasionale Krugerwildtuin verskerp ná nog beweerde vergrype deur Singo Consulting (Edms.) Bpk. AfriForum het vandag ’n strafregtelike klagte by die...
deur AfriForum | Aug 6, 2019 | Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Margate-tak het verlede week strafregtelike klagtes teen sowel die bestuurder van die Ugu Distriksmunisipaliteit as die bestuurder verantwoordelik vir die rioolaanleg in Harding ingedien. Dít volg nadat ernstige rioolstortings by die aanleg langs die...
deur AfriForum | Aug 5, 2019 | Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum het aan die begin van Julie 2019 klagtes ontvang oor waterprobleme in die Ritchie-gebied. Inwoners sukkel al vir langer as ’n maand met dié probleme en ’n gemeenskapslid het dit al op meer as een geleentheid by die munisipaliteit aangemeld. “Klagtes dat die...
deur AfriForum | Aug 1, 2019 | Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se Springs-tak het in Junie ’n nuwe waterpomp vir die Endicott- en Vischkuil-gemeenskap se brandkar geskenk. Dié tak het besluit om die gemeenskappe te ondersteun omdat inwoners van kleinhoewes in die gebied swaar onder brande gebuk gaan. Die tak het in 2018...
deur AfriForum | Aug 1, 2019 | Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die burgerregte-organisasie AfriForum het op 25 Julie 2019 strafregtelike klagtes teen dr. Imogen Mashazi, munisipale bestuurder van die Ekurhuleni Metropolitaanse Munisipaliteit, ingedien. Dié klagtes handel oor die swak munisipale bestuur en besoedeling van die...