deur AfriForum | Okt 29, 2019 | Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Kroonstad-tak het gedurende Oktober ses inheemse bome (vaderlandswilg- en witstinkhoutbome) op verskillende plekke in die dorp geplant as deel van die organisasie se Ons Dorp-veldtog. Volgens Jp Nel, assistentkoördineerder van die Hoogland, het AfriForum...
deur AfriForum | Okt 29, 2019 | Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum het vandag ’n dringende skrywe aan Bruce Kannemeyer, munisipale bestuurder van die Ngwathe Plaaslike Munisipaliteit, gerig oor die swak gehalte van Parys se drinkwater. Dít volg nadat verskeie inwoners gekla het dat hulle gebottelde water moet koop weens die...
deur AfriForum | Okt 22, 2019 | Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Pongola-tak het onlangs tien rooi-essenhoute by die Pongola Akademie en die plaaslike gemeenskapsentrum geplant. Volgens Eugene van Aswegen, distrikskoördineerder van KwaZulu-Natal, het AfriForum vanjaar reeds meer as 2 500 bome landwyd geplant. “Deur...
deur AfriForum | Okt 17, 2019 | Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Germiston het op 15 Oktober 2019 tien bome by die Prestasieskool in Elspark en die Afrikaanse Hoërskool Germiston geplant. Volgens Elize Hern, voorsitter van AfriForum se Germiston-tak, het AfriForum vanjaar reeds meer as 2 500 bome landwyd...
deur AfriForum | Okt 15, 2019 | Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Edenvale het op 14 Oktober 2019 ses bome by Hurlyvale Primary School geplant nadat die tak vroeër in September drie bome by die Laerskool M.W. de Wet geplant het as deel van dié burgerregteorganisasie se boomplantmaandprojek. Volgens Peter...
deur AfriForum | Okt 15, 2019 | Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Rustenburg het tussen 7 en 11 Oktober 2019 nege peperbasbome by verskeie skole in Rustenburg geplant. Volgens Sampie Steinberg, AfriForum se assistentkoördineerder vir Marico, het AfriForum vanjaar reeds meer as 2 500 bome landwyd geplant. “Deur...