deur AfriForum | Nov 29, 2019 | Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum het vandag ’n skrywe aan die Tshwane-metro gestuur oor die gehalte van Hammanskraal se drinkwater en die metro versoek om alternatiewe bronne te gebruik om skoon drinkwater aan die inwoners te voorsien totdat die probleem opgelos is. Dít volg nadat AfriForum...
deur AfriForum | Nov 19, 2019 | Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die voortslepende stryd oor die drinkwatergehalte in Parys het gister in die hof gedraai nadat AfriForum ’n dringende hofbevel gebring het wat versoek dat die munisipaliteit onmiddellik aandag aan die swak gehalte van kraanwater moet gee en dat die inwoners binne ’n...
deur AfriForum | Nov 13, 2019 | Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Oos-Moot-tak en -buurtwag het op 10 November 2019 water aan die inwoners van die Waverley-omgewing voorsien. Dít volg nadat inwoners twee dae lank sonder water moes klaarkom en die AfriForum-tak om hulp genader het. Die oorsprong van die probleem is nog...
deur AfriForum | Nov 11, 2019 | Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum het op 7 November 2019 ’n klagte by die Menseregtekommissie (MRK) ingedien en ’n prokureursbrief aan die Tshwane-metro gestuur oor die watersituasie in Hammanskraal nadat inwoners van die Hammanskraal-omgewing al geruime tyd sonder water is. Die MRK het...
deur AfriForum | Nov 6, 2019 | Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Coligny het onlangs 10 Vanwykshoute en 20 bosveldkatjiepierings by G. R. Setsetse Primary School geplant as deel van dié organisasie se #OnsDorp-veldtog. Volgens Sampie Steinberg, AfriForum se assistentkoördineerder vir Marico, het AfriForum...
deur AfriForum | Nov 6, 2019 | Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die drinkwatergehalte van Parys het effens verbeter nadat AfriForum ’n dringende brief gerig het aan Bruce Kannemeyer, die munisipale bestuurder van die Ngwathe Plaaslike Munisipaliteit. AfriForum is in kontak met ’n inwoner wat gereeld watertoetse doen en met sy...