deur AfriForum | Nov 13, 2019 | Mediaverklarings, Korrupsie Mediaverklarings
AfriForum was vandag in die gelykheidshof in Johannesburg in die burgerregteorganisasie se haatspraaksaak teen Black First Land First (BLF) en dié organisasie se leier, Andile Mngxitama. Die hofsaak is onbepaald uitgestel omdat verrigtinge nie vandag voltooi kon word...
deur AfriForum | Nov 7, 2019 | Mediaverklarings, Korrupsie Mediaverklarings
AfriForum het vandag by die Lyttelton-polisiestasie in Centurion klagtes van aanhitsing tot geweld gelê teen Godrich Gardee, sekretaris-generaal van die EFF. Die organisasie het die klag gelê op grond van artikel 18 van die Wet op Oproerige Byeenkomste, 17 van 1956....
deur AfriForum | Okt 7, 2019 | Mediaverklarings, Korrupsie Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag korrupsieklagtes teen die Tshwane-metro, Proco Management, Linked Thoughts Consulting en Faragamo Trading by die SAPD ingedien. Dit volg nadat Proco Management, Linked Thoughts Consulting en Faragamo Trading as...
deur AfriForum | Aug 6, 2019 | Mediaverklarings, Korrupsie Mediaverklarings
AfriForum het vandag strafregtelike klagtes van geldwassery en korrupsie teen Fikile Mbalula, voormalige minister van sport, by die Brooklyn-polisiestasie ingedien. Dit volg nadat Sedgars Sport, ’n sportprodukteverskaffer, na bewering tussen R300 000 en R680 000 in...
deur AfriForum | Jul 31, 2019 | Mediaverklarings, Plaaslikeregeringsake Mediaverklarings, Korrupsie Mediaverklarings
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag sy skok uitgespreek oor Eskom se jongste rekordverlies van R20,7 miljard vir die 2019-boekjaar tot einde Maart. Die kragreus se skuld oorskry nou R440 miljard. Dr. Eugene Brink, AfriForum se strategiese raadgewer vir...
deur AfriForum | Jul 31, 2019 | Mediaverklarings, Korrupsie Mediaverklarings
AfriForum het vandag strafregtelike klagtes teen sowel Andrina Matsemela, burgemeester van die Mogalakwena Plaaslike Munisipaliteit, as Charles Malema, hoof- finansiële beampte van dié munisipaliteit, by die Mokopane-polisiestasie in Potgietersrus ingedien. Dít volg...