deur AfriForum | Jun 2, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Korona (Covid-19 ), Mediaverklarings
Die AfriForum-takke in Stilfontein en Orkney het op Saterdag 30 Mei meer as 270 kg maalvleis en brood aan behoeftige inwoners en ouetehuise in Blake en Parksig geskenk. Joseph Renaud, AfriForum se hoof van Gemeenskapsveiligheid vir die sentraalstreek, sê dat dié...
deur AfriForum | Jun 2, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
AfriForum se Rustenburg-tak het die afgelope maand in samewerking met Solidariteit Helpende Hand meer as 10 ton voedsel aan 352 behoeftige gesinne voorsien. Die tak het voedselpakke saamgestel om ’n gesin van vier vir ’n maand van noodsaaklike voedsel te voorsien. Dié...
deur AfriForum | Jun 2, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
AfriForum se Stellaland-takke het die afgelope maand meer as 2 ton voedsel aan 200 behoeftige gesinne uitgedeel. Die aksie is in samewerking met Solidariteit Helpende Hand, Saai en verskeie ander organisasies aangepak om gemeenskappe tydens die staat van inperking te...
deur AfriForum | Jun 1, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
Die COVID-19-taakspan, wat uit AfriForum, Saai en Solidariteit Helpende Hand bestaan, het op 27 en 28 Mei 2020 ’n ton Genesis-kitsmaaltye na dorpe in die Suid-Kaap versprei, wat Albertinia, Riversdal, Stilbaai, Mosselbaai, George en Oudtshoorn insluit. AfriForum se...
deur AfriForum | Jun 1, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Kuruman het op 29 Mei 2020 inisiatief geneem om die middedorp te ontsmet om te verseker dat die inwoners wat tydens vlak 3 weer begin werk na ’n veilige en higieniese omgewing kan terugkeer. Die AfriForum-buurtwag en die brandspan het die hele...
deur AfriForum | Jun 1, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
AfriForum se takke in die Hoogland-distrik het die afgelope maand meer as 9 ton voedsel aan verskeie gesinne uitgedeel. Dié aksie is in samewerking met kerke en verskeie ander organisasies aangepak om gemeenskappe tydens die staat van inperking te ondersteun. Groot...