deur AfriForum | Jun 10, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Potchefstroom het nie toegelaat dat COVID-19 hulle daarvan weerhou om slaggate te herstel nie. Hulle het – totdat hulle weer self slaggate kon herstel – van Venmini-kontrakteurs gebruik gemaak. Dié kontrakteurs het 220 slaggate met 187 sakkies...
deur AfriForum | Jun 9, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Welkom het in samewerking met Solidariteit Helpende Hand op 5 Junie 2020 voedselpakke aan behoeftige gesinne van dié dorp se voedselverspreidingsprogram geskenk. Die tak het skenkings van boere in die omliggende gebiede ontvang en het 30...
deur AfriForum | Jun 8, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Bethal het op 3 Junie 2020 slaggate in Buffelstraat opgevul nadat inwoners van daardie omgewing saam met AfriForum gewerk het om dié straat voor die staat van inperking voor te berei vir die herstelwerk. Die dreineringslote is skoongemaak en gate...
deur AfriForum | Jun 5, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
AfriForum se Limpopo-takke het die afgelope maand meer as 3 ton voedsel aan 1 000 behoeftige gesinne uitgedeel. Die aksie is in samewerking met Solidariteit Helpende Hand, Saai en verskeie ander organisasies aangepak om gemeenskappe tydens die staat van inperking te...
deur AfriForum | Jun 5, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
AfriForum se Laeveld-takke het hul gemeenskappe tydens die staat van inperking op verskeie maniere gehelp. Die Nelspruit-tak het groente aan Solidariteit Helpende Hand geskenk wat dit weer na gesinne in nood versprei het. Die tak het onder meer spinasie, beet en ander...
deur AfriForum | Jun 5, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
AfriForum se takke in Mpumalanga het die afgelope maand meer as 30 ton voedsel aan behoeftige gesinne uitgedeel. Die aksie is in samewerking met Solidariteit Helpende Hand, Saai en verskeie ander organisasies aangepak om gemeenskappe tydens die staat van inperking te...