deur AfriForum | Jun 15, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, In die gemeenskap, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Phalaborwa het skolehulppakkette aan verskeie skole in dié dorp geskenk as deel van die #AfriForumStaanSaam vir Skole-projek, wat in samewerking met AfriForum Jeug van stapel gestuur is. Die skole wat hulppakkette ontvang het is Fauna Park Primary...
deur AfriForum | Jun 15, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Rustenburg het op 10 Junie 2020 hulle skoonmaakprojek in dié dorp hervat en ook slaggate herstel. Die projek is op 7 November 2019 van stapel gestuur, maar was tydelik deur die landwye inperking onderbreek. Die tak het onder meer die gras op die...
deur AfriForum | Jun 12, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
Die COVID-19-taakspan – gestig deur die burgerregteorganisasie AfriForum en die familieboernetwerk Saai – het op 12 Junie 2020 in samewerking met die Mark Fish Foundation en die Willow Valley-hoenderplaas voedsel aan meer as 100 gesinne in Coligny geskenk nadat die...
deur AfriForum | Jun 11, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Brakpan het die afgelope naweek gehelp om twee geisers by die Tweedy Park-woonsteleenhede, wat hoofsaaklik bejaarde inwoners huisves, te vervang. Dít volg nadat gemeenskapslede en die inwoners die afgelope jare verskeie klagtes by die...
deur AfriForum | Jun 10, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
AfriForum het die afgelope paar dae gehelp om kerke in Bethal, Leandra en Morgenzon te ontsmet ter voorbereiding van hul heropening. Dit volg ná die aankondiging dat kerkdienste volgens bepaalde regulasies op vlak 3 van die landwye COVID-19-inperking mag voortgaan....
deur AfriForum | Jun 10, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Heilbron het op 25 Mei 2020 ’n skrywe aan Bruce Kannemeyer, die munisipale bestuurder van die Ngwathe Plaaslike Munisipaliteit, gestuur om te vra dat daar dringend aandag gegee moet word aan die feit dat Heilbron nie ’n brandweerwa het nie. “Die...