deur AfriForum | Jul 22, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se nuutgestigte Centurion-tak het op 21 Julie 2020 reeds hul eerste projek ná hul onlangse stigting aangepak deur R1 500 aan die Tshwane Dierebeskermingsvereniging (DBV) te skenk. Die DBV het ’n groot behoefte aan fondse om die diere se mediese kostes te...
deur AfriForum | Jul 21, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in George het op 17 en 20 Julie 2020 die taknoodfonds gebruik om noodsaaklikhede vir drie ouetehuise aan te koop. Huis JJ Watson, Rosemoor-ouetehuis en Tuiniqua Versorgingsentrum het handreiniger, handskoene, gesigmaskers, ’n bloeddrukmeter, asook...
deur AfriForum | Jul 20, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Bethal het op 16 Julie 2020 weer begin om slaggate in dié dorp se sentrale sakegebied te herstel. Tien vrywilligers het vroegoggend begin om die slaggate in Jabulani Selepi-, Clerq- en Markstraat met 150 sakkies teer te herstel. Die projek is...
deur AfriForum | Jul 20, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Lichtenburg het op 17 Julie 2020 handreiniger en skoonmaakmiddels aan die Lichthuis-tehuis vir bejaardes geskenk. Ongeveer 150 liter se ontsmettingsmiddels ter waarde van R6 000 is aan dié tehuis geskenk. Die Lichthuis huisves en versorg nagenoeg...
deur AfriForum | Jul 15, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Brits het op 14 Julie 2020 ’n rioollyn in die Sonop-area herstel nadat die organisasie se COVID-19-taakspan vroeër opgemerk het dat riool in die strate afvloei. ’n Rioollyn naby die Sonstraaltjie Kleuterskool wat beskadig en verstop was, het dié...
deur AfriForum | Jul 14, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
AfriForum se Helderbergkom-tak het 350 kg koekmeel op 8 Julie 2020 geskenk aan Ons Plek, Solidariteit Helpende Hand se gemeenskapsentrum in die Strand. Dié gemeenskapsentrum maak maandeliks ’n reusebydrae tot die verligting van armoede in die gemeenskap. Die koekmeel...