deur AfriForum | Sep 21, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Piet Retief het van 14 tot 18 September 2020 sy eerste ses noodwaterpunte op strategiese plekke in dié dorp opgerig sodat inwoners en gemeenskapslede in tye van nood toegang tot water sal hê. Dít volg nadat ’n brief aan die gemeenskap gestuur is...
deur AfriForum | Sep 21, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Witbank het onlangs as deel van die burgerregteorganisasie se jaarlikse boomplantmaandprojek 137 bome aan verskeie skole en instansies in Witbank geskenk en gehelp plant. Dié tak het besoek by die volgende skole en instansies afgelê: Hoërskool...
deur AfriForum | Sep 18, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Centurion het op 17 September ’n skoonmaakprojek in Valhalla se sentrale sakekern gehou. Hierdie gebied is al ’n geruime tyd onnet en die tak het talle klagtes daaroor ontvang. Die tak het gevolglik ’n kontrakteur aangestel om die vullis te...
deur AfriForum | Sep 18, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum het sy Wes-Kaapse immuunstelsel-inisiatief na die Helderbergkom uitgebrei nadat die organisasie hierdie projek in Mei in die Kaapse metropool van stapel gestuur het. 800 kg nartjies is aan 1 600 bejaardes in verskeie ouetehuise en aftreeoorde in Somerset-Wes...
deur AfriForum | Sep 18, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Orania het tydens boomplantmaand Nova-nartjiebome en amandelbome aan die Gannabos Behuising in dié dorp geskenk. Die doel van AfriForum se boomplantmaandprojek is nie net om die omgewing te verbeter nie, maar ook om hoop te skep vir toekomstige...
deur AfriForum | Sep 18, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Bloemhof het op 17 September die Japie Kritzinger Tehuis vir Bejaardes op dié dorp ontsmet. Die tak het vroeër vanjaar toerusting aangekoop om sodoende ondernemings en ander instansies met die ontsmetting van hul terreine en geboue te ondersteun....