deur AfriForum | Sep 28, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se tak in Bronkhorstspruit het op 24 September as deel van Erfenisdag-vieringe monumente in die gebied skoongemaak en opgeknap. “Geskiedenis speel ’n belangrike rol in ons lewe. Dit help ons om uit die verlede te leer om beter besluite in die toekoms te...
deur AfriForum | Sep 23, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Bestuurslede van die AfriForum-tak in Potchefstroom het op 22 September 2020 die nuut aangestelde administrateur, Thupi Mokhatla, en sy personeel op ’n toer deur die dorp geneem om die rioolkrisis in dié dorp aan hulle uit te wys. Saam met Alta Pretorius, AfriForum se...
deur AfriForum | Sep 23, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Helderbergkom-tak het op 22 September as deel van dié burgerregteorganisasie se jaarlikse boomplantprojek twee stinkhoutbome by Somerset-Wes Primêre Skool geplant. “Om ’n boom te plant is ’n geloofsdaad vir die toekoms. Wanneer jy ’n boom plant weet jy...
deur AfriForum | Sep 22, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Mosselbaai het op 19 September bome in ’n park in Heiderand geplant as deel van dié burgerregteorganisasie se nasionale boomplantmaandprojek. Die geleentheid is bygewoon deur Dirk Kotze, die waarnemende burgemeester, asook ander raadslede,...
deur AfriForum | Sep 22, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Bloemfontein-takke het in September verskeie volhoubare projekte aangepak om die woonbuurte op te knap en dienste te lewer. Die takke het weens die Mangaung Metro se vertraging met dienslewering ’n vullisverwyderingsprojek van stapel gestuur en self...
deur AfriForum | Sep 21, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Kempton Park het die organisasie se #VegEnBou-week op Vrydag 11 September 2020 afgeskop, en taklede en vrywilligers het verskeie opheffingsprojekte van stapel gestuur. Die Kempton Park-tak en die jeugportefeulje van AfriForum se Oos-Moot-tak het...