deur AfriForum | Sep 29, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se tak en buurtwag in Middelburg het onlangs gehelp nadat die SAVF-tehuis vir bejaardes op dié dorp onder ’n brand deurgeloop het. Die brand het op 19 September in die linne- en waskamer gewoed, wat tot gevolg gehad het dat die wasmasjiene, strykysters en...
deur AfriForum | Sep 28, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Bethal het op 22 September in samewerking met die inwoners slaggate herstel. Hierdie projek word al vir die laaste vier jaar deur AfriForum gedryf na die Govan Mbeki Munisipaliteit versuim het om die paaie te herstel. In 2016 het AfriForum...
deur AfriForum | Sep 28, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Kuruman het die dryfas van die Streekdiensteraad se enigste werkende brandbestrydingsvoertuig deur ’n plaaslike motorwerktuigkundige laat herstel. Die Ga-Segonyana Plaaslike Munisipaliteit beskik nie oor die fondse om dié voertuie in stand te hou...
deur AfriForum | Sep 28, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Benoni het op 24 September 2020 tyd by Sinethemba Hope House (’n plaaslike kinderhuis) deurgebring waartydens taklede die kinders gehelp het om vyf vrugtebome wat aan die kinderhuis geskenk is te plant. Ná ’n sonnige oggend van tuinmaak en kinders...
deur AfriForum | Sep 28, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Overstrand-tak het onlangs as deel van dié burgerregteorganisasie se jaarlikse boomplantmaandprojek vyf wildevy- en waterpeerbome by die Hoërskool Hermanus geplant. “Ons bedank elke persoon wat tot die suksesvolle afloop van die projek bygedra het. Die...
deur AfriForum | Sep 28, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Keimoes het van 15 tot 26 September verskeie boomspesies geplant ter viering van dié burgerregteorganisasie se jaarlikse boomplantmaandprojek. Die volgende spesies is onder meer geplant: Olienhoutboom, kareeboom, swartebbehoutboom,...