deur AfriForum | Feb 25, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Bethal het op 24 Februarie 2021 gehelp om die dorp se polisiestasie op te ruim. Dit volg nadat SAPD-lede met die tak gepraat het oor die algehele netheid van gedeeltes van die perseel. Die stasie het nie die nodige toerusting om die hele perseel...
deur AfriForum | Feb 24, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Schweizer-Reneke het ’n deurbraak gehad toe die Mamusa Plaaslike Munisipaliteit ná ’n insiggewende vergadering begin het om onwettige stortingsterreine skoon te maak en om paaie in dié dorp te herstel. AfriForum se plaaslike takbestuur het op 16...
deur AfriForum | Feb 24, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Heilbron het vandeesweek gevaarlike slaggate in Langmarkstraat in dié dorp herstel. Die Ngwathe Plaaslike Munisipaliteit het 15 sakkies teer verskaf waarmee die tak vyf gevaarlike slaggate herstel het. Die pad word eintlik deur SANRAL onderhou,...
deur AfriForum | Feb 24, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Hartbeespoort-tak het op 23 Februarie noodwaterpunte voorsien en herstelwerk aan infrastruktuur gedoen. Dit volg nadat inwoners van Meerhof, Ifafi en Melodie vanaf 21 tot 23 Februarie geen toegang tot water gehad het nie. AfriForum, die bestuur van Xanadu...
deur AfriForum | Feb 24, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Ermelo het in Februarie voortgegaan met sy projek by die Pre-primêre Skool JJ van der Merwe waar ’n buiteklaskamer vir die kleuters gebou word. Die tak het gehelp met die tweede fase van die projek deur ’n dak op te rig bo-oor die plaveisel wat...
deur AfriForum | Feb 23, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Bethal het onlangs nóg projekte van stapel gestuur om dié dorp op te knap te midde van die munisipaliteit se versuim om iets aan die verval te doen. Een van die eerste projekte was om die Nestlé-brug skoon te maak en die gras by die kruising te...