deur AfriForum | Sep 17, 2019 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die jeugvleuel van AfriForum se Lichtenburg-tak het op 13 September 2019 die pad voor Tjokker Kleuterskool opgeknap en geverf. Leerders van die CVO-skool het gehelp om die randstene, parkeerstrepe en vierrigtingstoptekens te verf. “Hierdie was die jeug se derde...
deur AfriForum | Sep 17, 2019 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Rayton-Cullinan-tak het op 14 September 2019 ’n skoonmaakaksie by die ou poskantoor-gebou in Rayton gehou nadat die takbestuur dié aksie as deel van AfriForum se #OnsDorp-veldtog geïdentifiseer het. Volgens Karen Yssel, voorsitter van AfriForum se...
deur AfriForum | Sep 9, 2019 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Vryburg-tak het op 9 September 2019 die eiendom en vullis verwyder van ’n sluipslaper wat hom onder struike by die Voorbereidingskool tuisgemaak het. Die struike is ook verwyder. Buiten al die onooglike vullis, het die sluipslaper die kinders gevloek en...
deur AfriForum | Sep 5, 2019 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se takbesture in die suidstreek het die afgelope naweek die burgerregteorganisasie se Streeksberaad van Hoop in Stellenbosch bygewoon. Die doel van dié beraad was om in samewerking met al die AfriForum-takbestuurslede in die Suid-, Oos- en Wes-Kaap aan...
deur AfriForum | Sep 4, 2019 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Hartbeespoort het op 30 Augustus 2019 fase twee afgehandel van die projek om ’n voetgangerspaadjie in Ou Wapad te bou. Die gedeelte in fase twee is 70 m lank, terwyl fase een ongeveer 100 m lank was. Hierdie voetpaadjie verbind die Ifafi-woonbuurt...
deur AfriForum | Aug 26, 2019 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum se Williston-tak het op 23 Augustus 2019 ’n ledevergadering gehou. Tydens hierdie vergadering het J.D. Smit, voorsitter van dié tak, die lede meer van AfriForum vertel, asook waarmee die tak die afgelope jaar besig was. Dr. Theo de...