deur AfriForum | Okt 15, 2019 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Sasolburg het op 12 Oktober 2019 ’n skoonmaakaksie naby Hoërskool Fakkel en Hoërskool Sasolburg gehou as deel van die organisasie se #OnsDorp-veldtog. Dit volg nadat die SAPD en wyksraadslede die tak genader het om hulp te verleen met die...
deur AfriForum | Okt 14, 2019 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Rustenburg-tak het die afgelope twee naweke meer as 4 ton teer gebruik om slaggate in dié stad as deel van AfriForum se #OnsDorp-veldtog te herstel. AfriForum-taklede en vrywilligers van Rustenburg het slaggate in Marais- en Thabo Mbekistraat opgevul. Die...
deur AfriForum | Okt 14, 2019 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Vanderbijlpark het op 12 Oktober 2019 ongeveer 2 100 slaggate in verskeie strate in die dorp gevul as deel van dié organisasie se #OnsDorp-veldtog. Hierdie aksie is in samewerking met nege motorfietsklubs, verskeie sakeondernemings en...
deur AfriForum | Okt 11, 2019 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Vereeniging het op 9 Oktober 2019 die veiligheid by Mimi Fourie Hof, ’n tehuis vir bejaardes, opgeskerp nadat die tehuis geruime tyd onder misdaad deurgeloop het. Volgens Dewet Ungerer, AfriForum se assistentkoördineerder vir die Wes-Rand, het...
deur AfriForum | Okt 9, 2019 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Elliot-tak het op 9 Oktober 2019 drie waterlekke herstel nadat die tak verskeie klagtes vanuit die gemeenskap ontvang het. Ná volgehoue druk is die waterlekke, wat al vir ’n maand voorkom, teen 11:00 vandag herstel. AfriForum wil die gemeenskap aanmoedig...
deur AfriForum | Okt 8, 2019 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Lede van AfriForum se Klerksdorp-tak en die Doringkruin-buurtwag het op 5 Oktober 2019 parke in dié woonbuurt verfraai. Die lede het ook bome gesnoei en onkruid uitgeroei. Verder is die besproeiing en watertoevoer in Karob- en Tambotiepark herstel. Twee witkareebome...