deur AfriForum | Mar 3, 2021 | Mediaverklarings, Erfenis en kultuur Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n nuwe teater, wat as die AfriForum Teater bekendstaan, geopen op die perseel wat voorheen deur die Brooklyn-teater beset is. Dié 380 sitplek-teater is by die Greenlyn Village-sentrum in Menlopark in Pretoria geleë. ’n...
deur AfriForum | Nov 26, 2020 | Mediaverklarings, Erfenis en kultuur Mediaverklarings
AfriForum voel sterk daaroor dat gemeenskappe hulle geskiedenis beter moet leer ken en waardeer, maar bevraagteken die plan van die minister van Sport, Kuns en Kultuur, Nathi Mthethwa, dat Geskiedenis ’n verpligte skoolvak moet word. Volgens Alana Bailey, AfriForum se...
deur AfriForum | Sep 23, 2020 | Mediaverklarings, Erfenis en kultuur Mediaverklarings
Op die vooraand van Erfenisdag doen AfriForum ’n beroep op gemeenskappe om verantwoordelikheid vir die bewaring en uitbou van hulle eie erfenis te aanvaar. Volgens Alana Bailey, AfriForum se hoof van Kultuursake, heers verskeie debatte wêreldwyd oor die betekenis van...
deur AfriForum | Sep 4, 2020 | Mediaverklarings, Erfenis en kultuur Mediaverklarings
AfriForum spreek sy teenkanting uit teen die aankondiging van Nathi Mthethewa, die Minister van Kuns en Kultuur, dat die regering sogenaamde temaparke gaan open om monumente, simbole en standbeelde van die verlede te huisves. Volgens die SAUK het die Minister gister...
deur AfriForum | Aug 7, 2020 | Mediaverklarings, Erfenis en kultuur Mediaverklarings
AfriForum en verteenwoordigers van die Voortrekkermonument Draf & Stap Klub het vandag ’n skenking van R25 000 aan die Voortrekkermonument oorhandig. Dié bedrag is die opbrengs van die 2020 AfriForum Springbok Vasbyt-padwedloop wat deur die klub georganiseer en...
deur AfriForum | Jun 5, 2020 | Kultuursake, Erfenis en kultuur Mediaverklarings, AfriForum Jeug Mediaverklarings
AfriForum Jeug verwelkom die verskuiwing van president MT Steyn se standbeeld van die Universiteit van die Vrystaat (UV) se Bloemfontein-kampus na die Oorlogsmuseum van die Boererepublieke as gevolg van dié universiteit se dekolonisering- en transformasiebeleid. Die...