deur AfriForum | Jul 25, 2019 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die veiligheidstrukture van AfriForum se Tzaneen-tak het op 23 Julie 2019 gereorganiseer en ’n nuwe buurtwag- en veiligheidsvoorsitter gekies. Uwe Kroh is as veiligheidsvoorsitter verkies, en Cornel van Schalkwyk as buurtwagvoorsitter. Riaan Swart is steeds...
deur AfriForum | Jul 24, 2019 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die AfriForum-buurtwag in Ellisras het op 20 Julie 2019 in samewerking met die plaaslike GPF, die SAPD en gemeenskapslede in die vroeë oggendure twee vermeende wildstropers gearresteer. Dié arrestasies volg nadat verskeie gevalle van wildstropery gedurende Junie in...
deur AfriForum | Jul 24, 2019 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se Kempton Park-buurtwag het die afgelope naweek in samewerking met die SAPD, die Ekurhuleni-metropolisie, die plaaslike GPF en verskeie sekuriteitsmaatskappye aan klopjagte in die Kempton Park-omgewing deelgeneem. Ongeveer 30 individue het aan dié klopjagte...
deur AfriForum | Jul 23, 2019 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Lede van AfriForum se Oos-Moot-buurtwag het op 18 Julie 2019 twee kabeldiewe in samewerking met die SAPD en Kilnerpark Sekuriteit tydens een van dié buurtwag se sigbaarheidpatrollies gearresteer. ’n Lid van die gemeenskap het die buurtwag in kennis gestel dat drie...
deur AfriForum | Jul 22, 2019 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se Benoni-buurtwag het op 18 Julie 2019 in samewerking met die plaaslike GPF drie vermeende verdagtes vasgetrek. Die buurtwag en GPF het op ’n noodroep op die plaaslike Benoni-radiogroep gereageer oor ’n diefstal by ’n kleinhandelaar in die dorp. Toe die...
deur AfriForum | Jul 15, 2019 | Buurtwag Mediaverklarings, Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het op 13 Julie 2019 opleiding in verskillende veiligheidsmodules vir verskeie Mpumalanga-buurtwagte aangebied. Buurtwagte van Piet Retief, Witrivier, Middelburg, Nelspruit, Lydenburg, Machadodorp, Delmas, Argent,...