deur AfriForum | Sep 17, 2019 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Kol. Luthando Nosilela, bevelvoerder van die polisie in Hermanus, het op 12 September 2019 bekend gemaak dat misdaad in Hermanus oor die afgelope vyf maande drasties afgeneem het. Van 1 April tot 31 Augustus 2019 het huisbrake met 17,9% afgeneem, diefstal van en uit...
deur AfriForum | Sep 16, 2019 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se Fochville-buurtwag het op 6 September 2019 regs-en-risiko-opleiding ontvang. Dié nuut gestigte buurtwag het die opleidingsgeleentheid dadelik aangegryp om die patrolleerders met die nodige kennis toe te rus sodat hulle binne die raamwerk van die wet kan...
deur AfriForum | Sep 13, 2019 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die AfriForum-buurtwag in Vryburg lewer reeds die afgelope ses jaar ’n waardevolle bydrae om misdaad in die omgewing te bekamp. Aangesien nuwe uitdagings egter onlangs ondervind is, het die buurtwag besluit om hul strategie te verander sodat hulle die dorp beter kan...
deur AfriForum | Sep 13, 2019 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum het op 11 September 2019 die eerste van ’n reeks veiligheidsopleidingsessies aan lede van sy nuutgestigte Robertson-buurtwag gebied. Dié buurtwag is op 15 Augustus vanjaar gestig. Johandré van Zyl, AfriForum se veiligheidshoof vir die suidstreek, het tydens...
deur AfriForum | Sep 12, 2019 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Lede van AfriForum se Meyerspark-buurtwag het op 10 September 2019 hul aksieplan ingeoefen om breek-en-gryp-voorvalle in die area af te weer. Dié oefening vorm ook deel van die buurtwag se beplanning vir en voorbereiding op die nasionale patrollie wat later vanjaar...
deur AfriForum | Sep 11, 2019 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se Moot-buurtwag het in samewerking met die Riviera Huiseienaars-, Inwoners- en Besigheidsorganisasie (Rhibo) verlede week daagliks ’n statiese patrollie op die hoek van Annie Bothalaan en Viljoenstraat in Riviera gehou. Dié patrollies is gehou om...