deur AfriForum | Okt 16, 2019 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se Fochville-buurtwag het op 11 Oktober 2019 hul eerste sigbaarheidspatrollie gehou om kriminele elemente in dié gebied te ontmoedig. Buurtwaglede het met aanvangs van die patrollie ook die nodige toerusting daarvoor ontvang. Verskeie veiligheidsinstansies...
deur AfriForum | Okt 16, 2019 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se Worcester-buurtwag, in samewerking met die SAPD, gemeenskapslede, verskeie sekuriteitsmaatskappye en veiligheidsinstansies het op Vrydag 4 Oktober 2019 aan ’n nasionale patrollie deelgeneem om sigbaarheid in die dorp te verbeter. Die patrollie het van...
deur AfriForum | Okt 15, 2019 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die AfriForum-buurtwagte in Kempton Park, Brakpan, Edenvale en Springs het in samewerking met die SAPD en die gemeenskapspolisiëringsforum van Bakerton op Vrydag 11 Oktober 2019 ’n sigbaarheidspatrollie in Bakerton, Springs gehou. “Die gemeenskap van Bakerton gaan...
deur AfriForum | Okt 15, 2019 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die AfriForum-plaaswagte in Thabazimbi se protospan het op 10 Oktober 2019 taktiese opleiding by Matla Mamba Safaris ontvang. Die opleiding het onder meer vaardighede in fisiese geveg, vlak 1-noodhulpopleiding, regs-en-risiko-opleiding, asook toneelbewaring ingesluit....
deur AfriForum | Okt 15, 2019 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Gerhard Moll, voorsitter van AfriForum se Standerton-buurtwag, het op 4 Oktober 2019 tydens AfriForum se nasionale patrollie ’n sertifikaat namens die Standerton-buurtwag van die SAPD ontvang vir goeie samewerking en die strewe om misdaad in en om Standerton te...
deur AfriForum | Okt 14, 2019 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die burgerregte-organisasie AfriForum se #AnkerdorpPadskou-veldtog is hierdie maand in Secunda en die plaaslike AfriForum-tak het tot dusver veral op bemarking, sake-ondernemings en veiligheid in die dorp gefokus. AfriForum het reeds einde September ’n...