deur AfriForum | Nov 7, 2019 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die burgerregtewaghond AfriForum het op Woensdag 6 November 2019 skrywes by twee polisiestasies in die Fochville-omgewing ingehandig om die SAPD weer bewus te maak oor die wyse waarop grondgrype hanteer moet word. Dié skrywes is ingedien saam met ’n direktief wat die...
deur AfriForum | Nov 7, 2019 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se Oos-Moot-buurtwag het op 6 November 2019 ’n verdagte aangekeer nadat twee patrolleerders van dié buurtwag gesien het hoe ’n verdagte ’n vrou teen ’n muur vasgooi en vasdruk. Die verdagte het die vrou se handsak gegryp en probeer weghardloop. Die...
deur AfriForum | Nov 7, 2019 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die burgerregtewaghond AfriForum het op Woensdag 6 November 2019 skrywes by sewe polisiestasies in die Oos-Rand ingehandig om die SAPD weer bewus te maak oor die wyse waarop grondgrype hanteer moet word. Dié skrywes is ingedien saam met ’n direktief wat die nasionale...
deur AfriForum | Nov 7, 2019 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die burgerregtewaghond AfriForum het op Woensdag 6 November 2019 skrywes by 20 polisiestasies in die Pretoria-omgewing ingehandig om die SAPD weer bewus te maak oor die wyse waarop grondgrype hanteer moet word. Dié skrywes is ingedien saam met ’n direktief wat die...
deur AfriForum | Nov 6, 2019 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum het vandag ’n projek van stapel gestuur om soveel polisiestasies as moontlik in Gauteng, Limpopo en Mpumalanga te besoek en gidse te oorhandig wat die prosedure vir die polisie se hantering van grondgrype duidelik uiteensit. Grondgrype het sedert die begin...
deur AfriForum | Nov 6, 2019 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se Pionier-buurtwag in Meyerspark het op 2 November 2019 ’n verdagte aangekeer nadat ’n patrolleerder van dié buurtwag net ná 07:00 ’n verdagte gesien het wat oor mure spring. Die lid het dit aan die buurtwag gekommunikeer waarna buurtwaglede vinnig opgetree...