deur AfriForum | Feb 20, 2020 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se Duiwelskloof-buurtwag in Tzaneen het op 14 Februarie 2020 ’n suksesvolle sigbaarheidsaksie geloods en padblokkades saam met die SAPD beman. Vyf mense is tydens die padblokkades vir openbare dronkenskap gearresteer, terwyl bestuurders ook beboet is omdat...
deur AfriForum | Feb 18, 2020 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se Standerton-buurtwag het op 14 Februarie 2020 gehelp om twee verdagtes in twee voertuie aan te keer nadat die Charl Cilliers-plaaswag inligting ontvang het die CNA op die dorp beroof is. Plaaswaglede het by sleutelpunte gestaan en die voertuie begin volg...
deur AfriForum | Feb 17, 2020 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se Alfa-buurtwag in Hermanus het op 16 Februarie 2020 in samewerking met die SAPD, ander wetstoepassingsowerhede, Hermanus Public Protection (HPP) en privaat sekuriteit ’n verdagte wat by ’n beweerde OTM-bedrogsindikaat betrokke is, vasgetrek. Twee van die...
deur AfriForum | Feb 13, 2020 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Benoni het onlangs besluit om ’n nuwe manier te vind om die dorp te beveilig, verhoudinge met die polisie en ander rolspelers te bou, en te verseker dat inwoners weet dat AfriForum hier is om ’n verskil te maak. Die tak het gevolglik besluit om...
deur AfriForum | Feb 10, 2020 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die AfriForum-buurtwag in Standerton het op 7 en 8 Februarie 2020 in samewerking met die SAPD aan ’n operasie in dié dorp deelgeneem. Altesaam 12 buurtwaglede, 21 polisielede, asook ’n helikopter was hierby betrokke. 18 arrestasies is uitgevoer vir onder meer onder...
deur AfriForum | Jan 31, 2020 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die AfriForum-buurtwag in Vanderbijlpark het op 28 Januarie 2020 ’n inbreker gearresteer en aan die polisie oorhandig nadat die buurtwag dié dag ’n oproep ontvang het dat iemand besig is om by ’n huis in te breek. Die verdagte was met twee skroewedraaiers en ’n...